Louise Geyser2026-02-19Ek kan glad nie aan Beeld of Rapport dink sonder om totaal emosioneel te raak nie. Dit was deel van my DNA, my elkedagse ingelig wees oor die ontaarde lewe waarin ons ons bevind. Aanlynkoerantberiggewing werk glad nie vir my nie. Dit is totaal frustrerend
Ina Jacobs2026-02-19Ek is 'n voormalige onderwyseres. Ek was vir 38 jaar in die onderwys in die Grondslagfase.
Ons het Knysna toe getrek na my aftrede. Ek help my kleinseun, nou 12, reeds van voorskool af met sy skoolwerk.
Hy sukkel 'n bietjie met Afrikaans, nie baie nie
Helena el Roux2026-02-18Die nuus dat Heinrich oorlede is, bly hartseer. Hy was vir jare op die Vriende van Welgemeend en Boerneefversameling se komitee. Hier het hy 'n baie belangrike rol gespeel in die opstel van musiekprogramme vir musikante wat in Welgemeend opgetree het. Sy
Wilma Botha2026-02-17Ollie se storie het my aandag gehou en my laat dink. Ek het geglimlag en weer gewonder oor mansmense wat so vreemd is. Die einde het ek nie sien kom nie. En ja, dis waar ons deesdae is.
Raed-na-Gael2026-02-17The region's original name is not from Xhosa heritage but of Khoi tribes, the Inqua, Gonaqua, Hoenheniqua who named it... Ingaad! ab'.
This is the true original name - not KuGompo.
Petra Pienaar-Nel2026-02-17Uitsonderlike skryfwerk. Opwindende projek. Ek hoop die hele teks word uiteindelik ook volledig gepubliseer, want ek sal dit graag swart op wit ook wil lees sonder die visuele prikkeling en die rollende teks onderaan die skerm. (Wil dit graag op albei vla
Karla Spamer2026-02-17Geagte Dr PS Swathe
Ek sal nooit beweer dat jy niks het om te vrees vanaf die ANC nie maar, hierdie beswaarskrif is 'n DA beswaarskrif en die DA is beslis nou nie juis meer betroubaar as die ANC nie, inteendeel. Politici is politici.
Dr PS Swathe2026-02-17Mooi geskryf, Bettina! En wat my betref is investments wat deur die regering beheer word gelyk aan korrupsie. Die kaders kan maar net nie hulle handjies van die staat en die publiek se geld af hou nie. As dit nie vir die megamega korrupsie en diefstal was
Hans-Gerd Schwandt2026-02-17I am very grateful for your help! I got the book from Aristata Boekwinkel in Bloemfontein. My article on Breyten will be published shortly in "Kritisches Lexikon zur fremdsprachigen Gegenwartsliteratur" (Critical Encyclopaedia of Contemporary Foreign-Lang
Eduan Naude2026-02-16Hi Fazel, tematies herinner jou gedig my aan Emily Dickonson se gedig "Because I could not stop for Death".
Indien jy dit nie reeds ken nie, gaan lees gerus: https://www.poetryfoundation.org/poems/47652/because-i-could-not-stop-for-death-479
Dr PS Swathe2026-02-16Dis 'n risiko vir my om my persoonlike inligting in 'n beswaarskyf te verskaf. Wie weet wat doen die ANC daarmee? Dus kon ek nie die beswaardokument voltooi nie. Jammer. Want ek sou graag wou.
Dr PS Swathe2026-02-16Sir. The tone of your opinion is clearly anti-white and anti-colonialist. You seem to forget or wilfully ignore that the colonial settlers from Europe developed and built these towns and cities which Africans now claim for themselves. There are thousands
Alain Nortje2026-02-15Wil graag net graag argiteksplanne van die monument sien om te inkorporeer in 'n skildery wat ek graag wil doen vir die kunsgalery in die monument. Al is dit net WA-foto's?
Gegradueerde2026-02-14Khumalo's exposition is riddled with conceptual errors.
He blithely assumes that towns with British names over time retained the original affiliation and sentiments. Of course they did not; new meanings evolved, new contents developed and new understan
Gegradueerde2026-02-13Disingenuous to say the least. Ntabeni is trying to manufacture overall meaning in the most speculative of ways, and moreover he elevates himself as the spokesperson for all black people. Typical strategy of nationalists to invent a past for the present.