Graad 4: Afrikaans Huistaalvraestel en -memo, tweede kwartaal

  • 8

Foto: aitoff, https://pixabay.com/photos/paw-prints-paw-prints-sand-dog-1040642/

Is jy in graad 4 en hou jy daarvan om see toe te gaan? Mens kan nou al droom van ’n lekker lang strand en om agter jou hond se vier pote aan op die sand te gaan stap. Eers moet jy voorberei vir jou Afrikaans Huistaal-eksamen. Dis sommer groot pret met Eugene van der Westhuizen se vraestel en memo, wat jy gratis hier kan aflaai.

Klik hier om die vraestel en memo gratis in PDF-formaat af te laai.

Lees ook:

Graad 4: Afrikaans Huistaal – Junie-hersieningsvraestelle en memorandums

Wiskundevraestel en memorandum (Junie, graad 4, intermediêre fase)

Indeks: notas, toetse en vraestelle

 

  • 8

Kommentaar

    • Hallo, en dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe vraestelle by. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Sterkte met die voorbereiding! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Ek graag 'n leerder help met Afrikaans. Alhoewel Afrikaans sy derde taal is, moet hy dit as Huistaal neem. Die hulp sal van onskatbare waarde wees, baie dankie.

    • Goeiedag en dankie vir jou navraag. LitNet publiseer etlike gratis vraestelle wat kan help met voorbereiding. Dalk kan die vraestelle help om die leerder te help voorberei. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die vraestel en/of memorandum gratis in PDF-formaat af te laai. Gebruik dit gerus vir selfstudie. Voorspoed met die voorbereiding! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

    • Goeiedag! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Hier is 'n lys van vraestelle met hul bypassende memoranda wat deur kundiges opgestel is, ingedeel volgens graad en vakgebied. Dit is gratis beskikbaar. Klik telkens op die skakels om die inhoud af te laai en vir die nodige vak voor te berei. As die betrokke vak se vraestel nie op die lys vertoon nie, beskik ons nog nie oor daardie vraestel nie. Ons voeg wel so gereeld moontlik inhoud by. Sterkte met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top