Wiskundevraestel en memorandum (Junie, graad 4, intermediêre fase)

Skryf jou graad 4-kind dalk hierdie kwartaal vir die heel eerste keer eksamen? Hier is ‘n gratis wiskundevraestel en -memorandum om mee te oefen.