Kommentaar

Briewe van heldinne is ’n skitterende vertaling deur WJ Henderson: ’n lesersindruk

Hennie Smith 2025-10-27 Cas Vos hartlike dank dat jy my en ander lesers van LitNet inlig met jou insigvolle kommentaar op WJ Henderson se vertaling van Ovidius se Heroides uit Latyn. Ek leer baie oor die omstandighede in Rome en die Romeinse Ryk in die tyd van Keiser Augustus:

Die Lasarus-effek: Wilhelm Mangold (1877–1922)

Marie Lewis 2025-10-27 Is daar enige iets anders van die Anglo-Boere-oorlog wat julle nog kan plaas? Ek stel baie belang daarin.

Goue lint, my storie begint: Humor in kinderliteratuur

Magdel Vorster 2025-10-27 Dankie, Anke … ek het nou lekker gelees hieraan. Ek dink jy slaan die spyker op die kop. Woordhumor is my gunsteling. As mens met taal kan speel, kan jy kinders lief maak vir taal, glo ek. Hopelik lag-lag. :)

Persverklaring: Kunstekaap laat Riversdal gons met die kunste en opvoedkunde!

Alet Fick 2025-10-26 Dit is 'n wonderlike inisiatief! Daar is oneindig baie talent in die platteland en die saadjie moet gesaai word en die platform geskep word vir hulle om te sien wat daar buite is en wat hul kan bereik. Die blootstelling van die verskeidenheid werke wat ju

Toyota Stellenbosch Woordfees: Waar staan ons in die hof? – ’n regstelsel in tweespalt

Willem Botha 2025-10-26 Beste Chris Baie dankie vir jou respons. Ek sal beslis jou boek lees.  Ek het onlangs gekwalifiseer as mediator en my sommer met my eerste saak vasgeloop teen die tegelyk sterk- en swakpunt van mediasie: die eerste beginsel van vrywillige deelname deur

Hersieningsvraestel en memorandum vir Wiskunde (graad 4)

Denise Spengler 2025-10-26 Soek asb vraestelle vir my graad 4-kind.

Graad 8: Natuurwetenskappe-vraestel en memorandum, kwartaal 3 en 4

selvano 2025-10-26 Ek hoop dat dit my gaan help en dat dit gaan goed wees.

Lesersindruk: Misdaad/Liefdaad deur Joanne Lombard is ’n vars debuut

Trisa Hugo 2025-10-26 Klink na 'n heerlike boek!

Toyota Stellenbosch Woordfees: Waar staan ons in die hof? – ’n regstelsel in tweespalt

Louwrens 2025-10-26 1. Is meer as een regsgeleerde uitgenooi? Indien nie, hoekom nie? Indien wel, hoekom was daar net een op die paneel? 2. 'Die regstelsel, soos Kriegler dit gestel het, “werk nie omdat die mense nie die ding wil laat werk nie”.' Korrek. Hoekom wil hulle

Agterstories: Die bababoete: gelykheid het sy prys

Eben Jordaan 2025-10-26 Ja, die bababoete is swaar genoeg en mans se reg op kraamverlof behoort sekondêr te wees.

Die juiste betekenis

Eben Jordaan 2025-10-26 Asemrowende artikel. My eerste reaksie op die wettiging van verkeerde spelling is dat 'n som tog nie 'n verkeerde antwoord kan hê nie. My tweede reaksie is dat taal gaan oor menswees en dat dit wonderlik is as kinders met meer vrymoedigheid hulle gedagte

Graad 10: Wiskundige Geletterdheid 2-vraestel en memo, vierde kwartaal

Johanna 2025-10-25 Ek soek na 'n Wiskunde Geletterdheidsvraestel 2, graad 10, 2025.

Toyota Stellenbosch Woordfees 2025: verslag oor ’n Naledi-skrywersbyeenkoms

Johan Coetzee 2025-10-25 Dankie aan my twee vriende vir hulle opmerkings. Dankie aan LitNET vir hierdie plasing.

Toyota Stellenbosch Woordfees: Waar staan ons in die hof? – ’n regstelsel in tweespalt

Chris Marnewick SC 2025-10-25 Miskien kan ek help met 'n antwoord: Mediasie (bemiddeling?) het vir die partye verskeie voordele bo litigasie. Dit is o.a. privaat, vrywillig, goedkoper, gee finaliteit (geen appèlle nie), en die uitkoms is uitsluitlik in die hande van die partye. Vi

Katriena kom in haar blommehemel tuis

Anneke 2025-10-24 'n Besonderse gelukkige verhaal.

Die storie van ’n storie: van roman tot draaiboek

Frederik de Jager 2025-10-24 Dankie, Joan. Het Satantango gesien. So byna in pas met die werklike gang van die lewe wat uitgebeeld word en so werklikheidsgetrou dat kykersensitiwiteite skaars ‘n oorweging is. Duiwel-in-die-bos – ja, dáár is ‘n film!

Toyota Stellenbosch Woordfees: Waar staan ons in die hof? – ’n regstelsel in tweespalt

Willem Botha 2025-10-24 Baie dankie, Jean, ek was een van die teleurgestelde vraestellers. Ten opsigte van die oorvol hofrolle: My vraag was oor die rol van mediasie wat tans as alternatiewe konflikoplossing aangebied word. Trouens, die howe moet dit as alternatief aan partye vo

Ek wil

Karsten 2025-10-24 The love and care for your sister is so amazing.

Verkeersligplakkaatman

Karsten 2025-10-24 Such a true situation and you caught it perfectly in your words.

Vergiftig

Karsten 2025-10-24 Excellent word pictures, so descriptive.

’n Kritiese betragting van die Gijima-uitsprake

Frappio 2025-10-23 Die bespreking beklemtoon die kompleksiteit van die Gijima-saak, veral die grense van onregmatige administratiewe handelinge, staatskontrakte en die noodsaaklike toetsing van magtiging en kennisgewing vir regsgevolge.

Graad 5: Wiskunde, kwartaal 4 – vraestel en memorandum

Raleigh 2025-10-23 Hallo. Ek is op soek na vraestelle.

Katriena kom in haar blommehemel tuis

Trisa Hugo 2025-10-23 Wat 'n allerlieflike verhaal.

Graad 7, vierde kwartaal: Geografievraestel en -memo

Orpa 2025-10-23 Ek wil net kyk hoe lyk die vraestel.

Soms

Karsten 2025-10-23 I am speechless.

Apollo se fees

Karsten 2025-10-23 Your abilities with words blow my mind. Thank you for exposing me to the beauty of poetry.

Memories

Karsten 2025-10-23 Memories are so important. Thank you for reminding me that I need to create new and meaningful ones with you.

The stars

Karsten 2025-10-23 It is so amazing to be awestruck by creation and then some with poetic skill like this comes along and lets you see it even deeper.

Lesersindruk: Misdaad/Liefdaad deur Joanne Lombard is ’n vars debuut

Tersia Parsons 2025-10-23 Uitstekende artikel oor 'n baie spesiale boek. Wel gedaan!

Oor ouerskapsverlof

S Vosloo 2025-10-23 Hoe gaan dit werk met mans wat meer as een vrou het agv hul kultuur? En ook mans wat buite die eg kinders kry? Gaan die wet nie deur mans misbruik word om nie te werk nie?

Wiskunde: Graad 7-vraestel 1 en memo, derde kwartaal

Nicoline 2025-10-22 Oefeninge vir eksamen.

Wiskunde: Graad 7-vraestel 1 en memo, derde kwartaal

Johanney 2025-10-22 Oefeninge vir eksamen.

Wiskunde, graad 7: Vraestel en memo (vierde kwartaal)

skhy lee 2025-10-22 Ons wil graag die webwerf vir ekstra skoolwerkoefeninge besoek.

Nuwe Alles-In-Een Graad 1, 2 en 3: Pret met Afrikaans Eerste Addisionele Taal-werkboekoefeninge

Liezl CORNELIUS 2025-10-22 Volg die Graad 1-, 2- en 3-boeke dieselfde temas?

Toyota Stellenbosch Woordfees 2025: verslag oor ’n Naledi-skrywersbyeenkoms

Ansie Coetzee 2025-10-21 Johan was altyd so 'n voorbeeldige seun en ware jintelman op skool gewees.

Toyota Stellenbosch Woordfees 2025: verslag oor ’n Naledi-skrywersbyeenkoms

Christian 2025-10-21 Uitstekende resensie! Oor 'n uitstekende uitgewer.

Graad 10: Afrikaans Huistaal, drie vraestelle en memo’s, vierde kwartaal

Riana Oosthuizen 2025-10-21 Help my asseblief met Graad 8-10 drie vraestelle en memo's.

Origin

Philene Van Rooi 2025-10-21 Thank you.

Graad 5: Wiskundevraestel en memo, vierde kwartaal

Wilma Van Rooyen 2025-10-20 Hi, ek soek graad 5 Afrikaans Huistaal-vraestelle en memo's vir kwartaal 4, asseblief.
Top