Kommentaar

Moet my dus nie "oom" noem nie

Nico M Ferreira 2026-03-11 "Wat 'n oplugting na Pretoria waar Afrikaans omtrent 'n rariteit is." Ag nee, antie Monica, watse "sweeping statement" is dit? Rariteit nogals.

Graad 8: Wiskundevraestel en -memo, eerste kwartaal

Naomi Meyer 2026-03-11 Goeiedag! LitNet kan help. Ons bied baie gratis skolemateriaal en vraestelle wat leerders kan gebruik om hul werk te oefen, vas te lê en ook om vir die eksamens en toetsreekse voor te berei. Hier is 'n skakel na die indeks waar al die vraestelle en memor

Graad 8: Wiskundevraestel en -memo, eerste kwartaal

Tavior Williams 2026-03-10 Ek wil meer begrip oor die werk kry.

Graad 9: Wiskundevraestel 2 en memorandum, eerste kwartaal

Vianco Collins 2026-03-10 Ek kort hulp, asb.

Wiskunde, graad 6: eerste kwartaal – vraestel en memo

Kayla 2026-03-10 Wil 'n juffrou raak.

Graad 11: Wiskunde-toets en memo, kwartaal 1

Kaylin Titus 2026-03-10 Is daar 'n moontlikheid dat u Lewenswetenskappe graad 11 opsommings gee oor kwartaal 1?

Die stereotipering van vroue

Hans Richardt 2026-03-10 Waar pas die "hoëwaardevrou" dan in hierdie kassies?

Op soek na Heinz Konsalik

Johan 2026-03-10 Goeie dag almal Ek is op soek na 'Trans-Siberiese Ekspres'. Ek het die boek gelees in die 90's en sal graag hom weer wil lees. Ek is bereid om die boek te koop of leen, ens. Ek is in Benoni, Gauteng

Zubayr Charles se Haram is ’n waarskuwing aan almal, gelowig of nie: ’n lesersindruk

Sandra Pretorius 2026-03-10 Dankie vir 'n uitstekende resensie/artikel. Ek het gay mense geken wat selfmoord gepleeg het weens die verwerping en liefdelose, haatdraende veroordeling wat hulle van die kerk beleef het. Ek het GEEN tyd vir enige kerk nie.

Want ek kan nie anders nie

Karla Spamer 2026-03-10 Ek is nou weer presies die teenoorgestelde. Ek sou bitter graag gelowig wou bly. Dit sou my lewe eindeloos makliker gemaak het. Om 'n godsdiens te beoefen is deurslaggewend vir jou loopbaan. Sakemense wat openlik ongelowig word, ly dikwels reuseskade aan

Boomklim

Jacobus Swart 2026-03-10 Padkos.

LitNet se skolemateriaal: RSG-onderhoud

Chanel 2026-03-09 Hi soek graag graad 6-deling en onewe getalle - as julle kan help, baie dankie.

Nuut by Best Books: Nuwe Alles-In-Een Graad 1 Pret met Afrikaans Eerste Addisionele Taal-werkboek

Ragma 2026-03-09 Ek soek 'n graad 1-vraestel Vir kwartaal 1 on my klein baba sister te help.

Moet my dus nie "oom" noem nie

Hans Richardt 2026-03-08 Die realiteit van lewe...

Die Johann Rossouw-gespreksreeks: Oor Afrikaner(on)geloof en ons geloofsbesering

IW 2026-03-07 Ek het met afwagting alles opsy gesit om na die gesprek op 26 Februarie 2026, tussen die aanbieders van Op en Wakker op RSG, en Johann Rossouw en Anneliese Burgess, te luister oor “Waarom ongelowiges, gelowiges wil bekeer?” en hoekom ateïste so yweri

Polemiek: ’n Smaakmaker sonder smaak vir boeke?

Rethie Loubser 2026-03-07 Die groot bohaai oor Anro Schutte, sy toekenning en werk, is natuurlik uitstekende reklame vir hom.Ek het nog nooit van hom gehoor nie, nou het ek.

Wiskunde: graad 9-vraestel en memorandum, eerste kwartaal

Zoë Wolmarans 2026-03-07 Love it, it help me so much!

Pareltjes uit Amsterdam: Karel Appel in die Stedelijk Museum

Nico Schamrel 2026-03-07 Lieflik, dankie Johan - hy was inderdaad sy tyd vooruit, een van die stigters van die avant-garde beweging, CoBrA wat die hoofstede van die lede se tuislande aandui: Kopenhagen (Co), Brussel (Br), Amsterdam (A). Heel moontlik is hierdie deel van 'n groot

Wiskunde: graad 9-vraestel en memorandum, eerste kwartaal

Lethabo 2026-03-06 Ek sukkel baie met Wiskunde.

Moet my dus nie "oom" noem nie

Andreas van Wyk 2026-03-06 Ek wil vra dat julle my asseblief Oom moet noem. In ons land beteken dit dat ons mekaar aanvaar. Toe daar in die 1990's vir die eerste keer beduidende getalle Bruin voorgraadse studente op ons kampus in Stellenbosch te siene was en ek as rektor anoniem te

Moet my dus nie "oom" noem nie

Monica Hammes 2026-03-06 Ag nee, Anton, jy's te swaar op jouself en die kelners. Ons het vanoggend ontbyt geëet by my geliefkoosde Nature's Way naby Nature's Valley. Daar is die gaafste kelners wat mens behoedsaam meneer en mevrou tot hulle agter kom ons is eintlik 'n oom en 'n

Met ’n diepe verlange – herinneringe aan ’n vervloë lewe

Monica Hammes 2026-03-06 Baie bly dat ek destyds die boek aangeskaf het. Gaan dit nou weer lees. Sulke "klein geskiedenisse" is kosbaar.

Want ek kan nie anders nie

Magda Griesel 2026-03-06 Treffend, Martin.

Want ek kan nie anders nie

Martin (JMT) Labuschagne 2026-03-06 Ek leef jare reeds met amor fati. Dis egter iets wat al uit die Stoïsyne tyd kom en niks uniek aan Nietzsche nie

Huldeblyk: Soli Philander (1961–2026)

RAE MINNAAR 2026-03-06 Ek salueer 'n plat-op-die-aarde-akteur, comedian en 'n mens-mens. Hul lengendariese nalentskap as kunstenaar sal nog lank in gange van teaters weergalm.

Want ek kan nie anders nie

Martin Labuschagne 2026-03-05 Dankie vir die plasing.

Stemnota: Trump en wêreldwye energiebeheer

Henning 2026-03-05 Smaak my mos iets onsmaaklik is aan die kook.

Oorreageer ek dalk?

Offred 2026-03-05 Jy oorreageer nie. Trouens, dis nog 'n manier om iemand te probeer stilmaak, deur vir hulle te sê “jy oorreageer” of die klassieke “jy is histeries”, wanneer jy eintlik 'n heel rasionele reaksie toon. Hierdie anti-LGBTQI+-sentiment is beslis aanw

Polemiek: ’n Smaakmaker sonder smaak vir boeke?

Marlies Taljard 2026-03-05 Hoeveel is die Herzogprys nou weer ...? Hier word die dam met mening onder die eend uitgeruk deur 'n merske prys toe te ken waarvoor daar geen kriteria bekend is nie en waarvan die beoordelingspaneel ... nou ja ... blykbaar ook in die duister is. En dis m

Want ek kan nie anders nie

Henning 2026-03-05 Hierdie skryfstuk is waarskynlik eerder faksie as fiksie onder 'n nom de plume en die skrywer se reis na geloof het reeds by geboorte (doop en dinge) begin. Friedrich Nietzsche was nie 'n nihilis nie (‘God is dood’; verkeerd verstaan), die Übermensc

Die Johann Rossouw-gespreksreeks: Die mistiese aanskouing van die geheel – oor Jan van Aken se Die ommegang

Henning 2026-03-05 Die Gnostiese geskrifte, soos by Nag Hammadi ontdek, is oënskynlik ook 'selfpublikasie'. Terence Mckenna se gespreksreeks is onortodoks, maar interessant. https://youtu.be/sNR7CmN3ZiM?si=5tKQ85qEzlhKehPH

Indeks: notas, toetse en vraestelle

glodene swartz 2026-03-05 Goeiedag. Ek is tans op soek na Graad 10 Engels EAT, Landbou, Tegnologie, Toerisme, Geografie, asseblief.

Boekevat met Deborah: Einde en begin deur Michèle Meyer

P.P. Fourie 2026-03-04 Ek sien uit daarna om Michèle se se nuwe roman te lees. Veral omdat sy genrepromisku is - iets waaroor ek self weer liggies deur 'n ander skrywer by die afgelope Stilbaai Boekefees berispe is. Doe zo voort, Michèle!

Polemiek: ’n Smaakmaker sonder smaak vir boeke?

Shaun Warner 2026-03-04 Gaan ons niks oor die woord 'smaakmaker' sê nie? Wanneer wil ons erken dat daar te veel subgroepies op die Afrikaansliteratuurlandskap is en dat sekere mense tog net wen omdat hulle 'nice' of 'ordentlik' is.

LitNet is 25

Lena modise 2026-03-04 Vrae vir graad 6-Wiskunde-vraestel.
Top