Afrikaans Huistaal: Graad 9-vraestelle en memoranda, eerste kwartaal

  • 4

 

As jy in graad 9 is, weet jy hoe belangrik jou selfoon vir jou is. LitNet het goeie nuus. Daar is oefenvoorbeelde wat oor selfone handel in hierdie gratis Afrikaans Huistaal-toetse en memoranda deur Eugene van der Westhuizen. Laai die toetse sommer nou af!

Klik hier om die vraestelle en memoranda gratis in PDF-formaat af te laai.

Lees ook:

Wiskunde: graad 9-vraestel en memorandum, eerste kwartaal

Indeks: notas, toetse en vraestelle

  • 4

Kommentaar

    • Goeiedag! Dankie vir die navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle op LitNet, alles op een plek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Hier is al die vraestelle en memo's wat op LitNet beskikbaar is. Blaai daardeur om te sien wat daar is, en klik op die skakels om die inhoud gratis in PDF af te laai. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Voorspoed met die voorbereiding! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Goeiedag!

    My dogter sukkel vreeslik met Wiskunde, NW, Rek en Bedryfs. Hoe kan ek voortgaan om haar te help?

    • Goeiedag! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Hier is 'n lys van vraestelle met hul bypassende memoranda wat deur kundiges opgestel is, ingedeel volgens graad en vakgebied. Dit is gratis beskikbaar. Klik telkens op die skakels om die inhoud af te laai en vir die nodige vak voor te berei. As die betrokke vak se vraestel nie op die lys vertoon nie, beskik ons nog nie oor daardie vraestel nie. Ons voeg wel so gereeld moontlik inhoud by. Sterkte met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top