Graad 12: Wiskundevraestel 1 en memo, tweede kwartaal

  • 0

andreas160578 op Pixabay

Is jy in graad 12 en wil jy nou al vir die eindeksamen begin voorberei? Laai hierdie splinternuwe, gratis Wiskunde-vraestel deur Lee-Ann Langeveldt af. Daar is ook nog meer Wiskunde-vraestelle op LitNet wat jou kan help. Hoe meer jy opeenvolgend oefen, hoe beter sal jou begrip van algebraïese reekse word. Miskien sal jy gaandeweg ook Fibonacci-sekwensies in die natuur gewaar. 

Klik hier om die vraestel gratis in PDF-formaat af te laai.

Klik hier om die memorandum in PDF-formaat af te laai.

Lees ook:

Wiskunde met LitNet: graad 12 – voorbereiding vir rekord- en eindeksamen

KABV-Afrikaansvraestel, graad 12: hersiening van die tweede kwartaal se werk

Indeks: notas, toetse en vraestelle

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top