Is jy in graad 12 en besig om voor te berei vir die rekord- en eindeksamen? Kyk hier na die eerste van vier video's waarin Lee-Ann West jou daarmee help. Teken in by LitNet om nog weeklikse video's te ontvang!

Kommentaar
Waar kan ek graad12 Besigheids vraestelle kry vir eind eksamen?
Teachme2 is n webtuiste waar jy enige GR12 vorige jare se vraestelle sowel as memo's kan kry