Wiskunde met LitNet: graad 12 – Waarskynlikheid

Is jy in graad 12 en besig om voor te berei vir die rekord- en eindeksamen? Kyk hierdie video oor waarskynlikheid wat deel uitmaak van ’n reeks van vier video’s waarin Lee-Ann West jou help. Teken in by LitNet om nog weeklikse video’s te ontvang!