Wiskunde met LitNet: graad 12 – Waarskynlikheid

  • 0

Is jy in graad 12 en besig om voor te berei vir die rekord- en eindeksamen? Kyk hierdie finale video oor waarskynlikheid wat deel uitmaak van ’n reeks van vier video’s waarin Lee-Ann West jou help. Teken in by LitNet om nog weeklikse video’s te ontvang!

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top