Seemeeu

  • 1

Foto: Canva

Seemeeu

Die golwe beur
wit skuim in die wind.
Die seemeeu kyk neer,
vasgevang in haar verhewe lugpunt,
tot die Wil haar elders
heen laat beur.

  • 1

Kommentaar

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top