Graad 4: Wiskundevraestel en memo, tweede kwartaal

  • 7

Manfred Richter op Pixabay

Is jy in graad 4 en voel dit of die Wiskunde jou sommer vanjaar dubbel laat sien? Hierdie gratis oefenvraestel deur Wilhelm du Toit kan jou help met die tweede kwartaal se verdubbelingsomme – en kan help om jou Wiskundepunte weer perdfris en gesond te maak. Klik hier om dit kosteloos in PDF-formaat af te laai.

Klik hier om die vraestel gratis in PDF-formaat af te laai.

Klik hier om die memorandum gratis in PDF-formaat af te laai.

Lees ook:

Wiskundevraestel en memorandum (Junie, graad 4, intermediêre fase)

Indeks: notas, toetse en vraestelle

 

  • 7

Kommentaar

  • Clementine Swartbooi

    Ek sit met 'n graad 4 wat sukkel ... Met wiskunde en ook met ander vakke ... Wil graag help, asb.

    • Goeiedag en dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Daar is beslis inhoud vir graad 4-leerders; gebruik dit gerus vir voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

    • Hallo. Dankie vir jou navraag. LitNet bied baie gratis vraestelle en memoranda wat deur kundiges opgestel en gratis aan ons lesers gebied word. Hier is die skakel na die indeks van vraestelle, waar alles op een plek saamgevoeg word: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Op hierdie indeksblad is alles ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien watter vraestelle beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die inhoud in PDF af te laai. Voorspoed met die voorbereiding! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top