Universele wette oor verhoudings?

  • 1

Foto: Pixabay

Ek weet nie of daar regtig universele wette is oor verhoudings met vroue nie.

Daar is die goeie maniere, wat ook kan verskil van vrou tot vrou, afhangende van wat haar ekonomiese en sosiale status is. Vir sommige sal etiketreëls te verfynd wees, vir ander moet die man ’n metro-man wees. Is daar regtig 'n vyftien universele reëls-handleiding bestaanbaar om enige vrou mee te hanteer? 
 
Dalk is daar manne wie dink hul het meer kennis as Salomo, wat self nie ekspert genoeg was om sy hand aan die skryf van 15 universele reëls oor vroue gewaag het nie. 
 
Groete
Hans Richardt
  • 1

Kommentaar

  • Hans,
    Hier's my reëls
    1. Moenie probeer om die ou ding te verstaan nie. Wees net lief.
    2. Te hel met enige ander reël.
    Maar nou ja, dis seker te laat vir jou.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top