Kommentaar
Entering the year of South Africa’s 2026 municipal elections: early thoughts
Jacques Wessels 2026-02-13 Die politiek is, was, en sal altyd net 'n selfverrykingonderneming bly en hulle ongeag die T-hemp wat hulle dra, was nog nooit 'n oplossing nie. Die gemeenskap sal moet 'n teenwig ontwikkel vir politiek en amptenare deur aktief aan apolitieke organisasies
Seen elsewhere: In memory of Heinrich van der Mescht
Andries Visagie 2026-02-13 Heinrich van der Mescht was a man of many talents and always creative. A generous teacher and intellectually engaged in everything that he prized.
Pareltjes uit Amsterdam: Blue dots in die Stedelijk Museum
Nico Schamrel 2026-02-13 Besonderse werke, inderdaad. Dankie Johan, groot waardering vir jou Pareltjes.
Want to help us object to changing the names of towns?
Nico Schamrel 2026-02-13 Bou eerder nog skole, klaskamers, behuising, herstel hospitale, lekkende pype, watervoorsiening (nie almal kan in hotelle se badkamers bekostig nie)!
Meneer die President, begin met die klein dingetjies
Joan 2026-02-13 Goed verwoord, Anschen. Politici het géén idee wat in die ware wêreld aangaan nie.
Wiskunde, graad 2: eerste kwartaal – vraestel en memo
Marilize 2026-02-12 Hi ek is op soek na hulpmiddels vir graad 1 en 2 Afrikaans asb.
Daar is meer as een manier om naels te kou
Alicia 2026-02-12 Kan ons nie aan iets dink wat minder "cutesy" is nie? Ek het ook al aan 'n knussie gedink, maar...
Want to help us object to changing the names of towns?
Raed-na-Gael 2026-02-12 Ek hoop jul almal het die petisie voltooi.
Beton teen wanhoop: Wat die N2-muur oor veiligheid en ongelykheid in Kaapstad sê
Raed-na-Gael 2026-02-12 Die tekort aan werksgeleenthedeis is as gevolg van die regering met sy wette en moet voor hul deur geplaas word. Die Wes-Kaap regering en Stad Kaapstad doen meer as hul deel om geleenthede te skep. Wat nie hier genoem word nie, is dat behoorlike en veilig
Graad 8: Wiskundevraestel en memo, vierde kwartaal
Riaan Nothnagel 2026-02-12 Ek het vergeet om by te voeg, dit is wiskunde-ondersoeke, vraestelle en memorandums vir Maart - vraestelle, GRADE 8 EN 9 ASB.
Karen se Tafelberg-potjie (vir M)
Magda Lammerinks 2026-02-12 Karen, ek kan nie glo dat ek jou nou vir die eerste keer raaklees nie. Dankie vir die wonder wat jy aan kos maak en menswees in woorde omskep.
Want to help us object to changing the names of towns?
Michelle Verreyners 2026-02-12 Graaff-Reinet moet sy naam behou.
Graad 8: Wiskundevraestel en memo, eerste kwartaal
Cornell van Rensburg 2026-02-12 Baie dankie vir die vraestelle. Wil net hoor of jul enige Graad 8 Wiskunde-vraestelle in Engels beskikbaar het.
God gevind deur Frits Gaum: ’n lesersindruk
Karla Spamer 2026-02-12 Dankie hiervoor, al lewer die stuk meer kommentaar op Frits as persoon as op die boek self. Ek twyfel nie vir een oomblik dat Frits 'n besondere aangename mens was, en dat diegene wat hom persoonlik geken het, maklik van hom gehou het nie. Hy skep die ind
Die Onderbroek-rebellie
Anton Scheurkogel 2026-02-11 Been there, done that. Ten-minutes-jy-het-hom-nie-in-die-zip-vasgevang-types, dié rebellie!
Beton teen wanhoop: Wat die N2-muur oor veiligheid en ongelykheid in Kaapstad sê
Philip 2026-02-11 Dit is maar 'n ope vraag of die muur sal help. Selfs die Berlynse muur kon nie mense keer om tog die lewensgevaarlike poging te waag om dit oor te steek nie. Maar dit sal sekerlik 'n effek hê. Nietemin, dit is 'n korttermynoplossing van 'n baie groter pr
Wat wil jy vir Cyril sê? Wen ’n geldjie met jou antwoord.
Caitlin 2026-02-11 Cause when people zol, they put saliva on the paper. 🥹
Graad 9: Wiskunde-oefenvraestel en memo – volledige jaar se werk
Cherisse van der Spuy 2026-02-11 Goeiedag, ek is op soek na oefenblaaie net vir spesifieke onderwerpe. Bv Verhouding en Koers: het julle dalk so iets?
Wat wil jy vir Cyril sê? Wen ’n geldjie met jou antwoord.
Hester Scott 2026-02-11 Ek is 'n weduweepensionaris en lid van GEPF. Ek kry elke jaar 'n belastingaanslag wat meer as my inkomstes is, net omdat ek gadepensioen en my pensioen ontvang. Nou op hoër aanslag. Ek moet gebruik maak van lenings om te oorleef. Ek is 66 en het ook 'n
Afrikaanse gedig: "As die rentmeesters kom"
Ronel de Goede Foster 2026-02-11 Dis Opperman se "Ballade van die grysland" uit sy bundel Negester oor Ninevé (1947). Nie "rentmeester" nie, maar "rekenmeester". Of dit geskik is vir u doel, sou ek nie kon sê nie.
Wat wil jy vir Cyril sê? Wen ’n geldjie met jou antwoord.
Annika Heymans 2026-02-11 Geagte meneer die President, U wonder seker wat ʼn bogkind soos ek dink om vir u ʼn brief te skryf, en dit nog in Afrikaans ook. Wel, meneer President, om mee te begin, is ek 43 jaar oud en ek is trots Afrikaans. Indien u dit nie weet nie, meneer Preside
Wat wil jy vir Cyril sê? Wen ’n geldjie met jou antwoord.
Bianca Spangenberg 2026-02-10 Geagte President Cyril Ramaphosa, Ek skryf aan u met 'n paar gedagtes en voorstelle vir u komende Staatsrede (SONA). As 'n trotse Suid-Afrikaner glo ek dat hierdie toespraak 'n geleentheid is om nie net die land se uitdagings aan te spreek nie, maar ook
Want to help us object to changing the names of towns?
Zetna 2026-02-10 Behou die naam Graaff-Reinet, dis mooi en behoort aan die dorp en sy mense.
Wat wil jy vir Cyril sê? Wen ’n geldjie met jou antwoord.
Dylan Koekemoer 2026-02-10 Dear Mr. President I would formally suggest to rather address the major issues our country is facing instead of addressing the minor issues. The major problems are drastically getting worse as they are being ignored or not properly attended to. Wha
Want to help us object to changing the names of towns?
Biddy 2026-02-10 Behou die naam, ons min genoeg geskiedenis oor vir ons kinders en kleinkinders om aan vas te hou.
Want to help us object to changing the names of towns?
B.Myburgh 2026-02-10 Nee vir naamverandering.
Is ons in ons moer in met KI?
Johann Rossouw 2026-02-10 Dankie hiervoor, Sydney. Vir my klink die meeste nuwe Afrikaanse popliedjies al reeds voor die koms van intelligensiesimulasiesagteware, wel, dieselfde...
Wat wil jy vir Cyril sê? Wen ’n geldjie met jou antwoord.
Yolandi 2026-02-10 President Ramaphosa, Suid-Afrika bevind hom op ’n breekpunt. Vir baie burgers voel dit asof daar ’n groeiende gaping is tussen wat gesê word en wat werklik op grondvlak gebeur. Vertroue word nie deur toesprake herstel nie, maar deur sigbare, meetbar
Want to help us object to changing the names of towns?
Gcobisa precious Booi 2026-02-10 I believe changing the name of the town is a waste of money that can be used to do something more useful like creating jobs. I'm totally against the idea of changing our town's name. #Graaff-Reinet must stay.
Want to help us object to changing the names of towns?
Michelle Jacobs 2026-02-10 Graaff-Reinet moet bly.
Wat wil jy vir Cyril sê? Wen ’n geldjie met jou antwoord.
M Stevenson 2026-02-10 With your intelligence and in your position you can still change the downfall of South Africa. We beg you, please get rid of all the selfish crooks in your government and in society. Maybe then we can start to try and rebuild our beloved South Africa. Our
Want to help us object to changing the names of towns?
Thea Etsebeth 2026-02-10 Geen doel om naam te verander nie. Groot vermorsing van fondse wat elders benodig word en 'n verskil kan maak.
Want to help us object to changing the names of towns?
Pieter Lucas 2026-02-09 Hoekom, waarom? Graaff-Reinet is 'n ikoniese dorp. Naamsverandering doen niks positiefs nie, saai eerder verdeeldheid. Spandeer liewer geld waar dit nodig is.
Want to help us object to changing the names of towns?
Elise Bishop 2026-02-09 Graaff-Reinet bly Graaff-Reinet. Hulle kan ‘n standbeeld van Sobukwe staanmaak êrens in die dorp, maar net tot daar en niks verder nie.
Seen elsewhere: In memory of Heinrich van der Mescht
helize van Vuuren 2026-02-09 Thank you for this in memoriam, Junnan. Sad to hear that Heinrich van der Mescht is no longer with us. He trod clear footprints in the sand where he went. Your memories of him and his influence brings alive something of his gentle nature.
