Kommentaar

Elders gesien: My gunstelingarea in Londen is Holborn

Chris Marnewick SC 2026-01-23 Ek hou self van die Holborn (uitspreek houburn) en Russell Square area. Die Old Bailey is daar, verskeie advokatekamers, Ede & Ravenscroft (Koninklike verskaffers van togas en ander toerusting vir regslui), Covent Garden, teaters, die Thames binne sta

Die verskil tussen godsdiens en spiritualiteit

Johan Coetzee 2026-01-23 Goed, Koos. Dis 'n goeie benadering en maak gesprek oop in plaas van toe ... en dis wat nodig is. Ongeag.

Kersfees

Jonine von Wielligh 2026-01-23 Treffende gedig. Dit kerf die realiteit van ons samelewing tot op die been oop.

Ons kiekies

Karsten 2026-01-23 Beautifully written.

Promosie: Met een voet in die Bybel deur Gert Janse van Rensburg

Izak de Vries 2026-01-23 Ester. Die skrywer verkoop die boeke self. As jy heel onder klik sal jy sy kontakbesonderhede sien. Daar is 'n e-posadres en foonnommer. Kontak hom gerus, hy is 'n warm mens.

Nuut by Human & Rousseau: Die keiser se duim deur Chris Karsten

Ilze 2026-01-23 Lou is dood, hy dra dan so graag sy ‘Grateful to be Dead’-hemp. (bl 69)

Afrikanerskap teenoor Suid-Afrikanerskap?

Connie Kerkmuis 2026-01-23 Ek dink ons kan nou maar aanvaar dat die botsende groepies mekaar nooit sal vind nie. Elkeen is 100 % korrek en besit 'n monopolie op die waarheid.

Die reis

Miche 2026-01-23 Johan, dis nóg 'n uitmuntende gedig uit jou pen. Ek wens vir dieselfde, net die see en 'n galjoentjie op die kole.

Die verskil tussen godsdiens en spiritualiteit

Dr PS Swathe 2026-01-23 Interessant ja, Koos. Ek het ook 'n diepliggende issue met mense wat die 'wil van God' uit die Bybel loop aanhaal en/of vertel dat dit op sy/haar hart gedruk is deur God. Ons weet mos dis twak. Is God nie dalk deur homself in die mens se DNA geprogrammeer

Inligtingstegnologie-vraestelle: Februarie/Maart 2012

Dexter 2026-01-23 'n Graad 11 IT-praktiese toets in kwartaal 3 is 60 minute vir 50 punte.

Promosie: Met een voet in die Bybel deur Gert Janse van Rensburg

Ester Venter 2026-01-22 Ek wil graag die boek "Met een voet in die Bybel" by julle aankoop. Het julle 'n winkel waar ek dit kan kom aankoop?

Calvin, the sublime, and modern aesthetic experience

david willers 2026-01-22 An eye opener for me in the whole field of art appreciation. Thanks.

Die Onderbroek-rebellie

Henning 2026-01-22 Oi, die ouderdom ... https://youtube.com/shorts/RHG0dDMCYNA?si=K-UzMfgHdUzJb4U8

Afrikanerskap teenoor Suid-Afrikanerskap?

Fanie Cloete 2026-01-22 Beste Hanno Visagie, ek het Flip en Dirk se stukke reeds gelees. My antwoord op die AfriSol benaderings en strategiee is hier opgesom in 4 dele. Ek hoor graag jou respons daarop: https://faniecloete.wordpress.com/2025/12/31/oorsake-en-gevolge-van-die-hu

Die verskil tussen godsdiens en spiritualiteit

david willers 2026-01-22 Vreeslik geniet - die vergelykenis met die Franse revolusie en die kerk - asook die samehangende liedjie. Bravo.

Die verskil tussen godsdiens en spiritualiteit

Johannes 2026-01-22 Hi, ek het hierdie berig baie geniet, dankie!

Judas Iskariot se ouers deur Jopie Coetzee, ’n lesersindruk

Henning 2026-01-22 Die Evangelie van Judas is in 2006 deur National Geographic aan die wêreld bekendgestel. “Die teks is in Kopties geskryf en dateer uit ongeveer die 3de of 4de eeu nC, hoewel dit waarskynlik 'n vertaling is van 'n ouer Griekse teks uit die 2de eeu.”

Persverklaring: Méér wenners, méér prysgeld – RSG en ATKV kondig 30ste radiodramaskryfkompetisie aan

Anna-Marie Groenewald 2026-01-22 Ek is bly daar is meer pryse vir die wat probeer het. Die dramas is iets om na uit te sien. Dalk probeer ek ook!

Piet van Rooyen se Hinterland, ’n lesersindruk

Piet van Rooyen 2026-01-21 Ek lees vandag weer Marquez se 'The General in his Labyrinth' en vìnd hierdie aanhaling: "That day we rescued a German who had been abandoned on an island of sand ... When he came on board he represented himself as an astronomer and a botanist, but in c

Memories of yesteryear

Theresa 2026-01-21 My dad smoked pipe. It was a smell and memory I still associate with him even though he died 8 years ago.

Wat sê Bettina? Trump teen die EU – is Groenland se kool die sous werd?

Henning 2026-01-21 Hierdie DW-video verskaf ook interessante inligting. Wil voorkom of die oorspronklike inwoners die kat uit die boom kyk. https://youtu.be/mQrRY9SY_9A?si=pLV4A5C6ZcWS5sA6

Dinkskrum: Intellektuele intimiteit in moderne tye

Karla Spamer 2026-01-21 Stem ongelukkig saam, Werner. Jason klim graag in vreemdelinge, wat hy nie eens ken nie, se karakters in. Met hom wil ek nie weer gesels nie.

Afrikanerskap teenoor Suid-Afrikanerskap?

Hanno Visagie 2026-01-21 Lees gerus ook vir groter insig die volgende vars artikel van Flip Buys asb - "Dit is nou nasionalisme teen globalisme in die Weste" - https://maroelamedia.co.za/debat/meningsvormers/dit-is-nou-nasionalisme-teen-globalisme-in-die-weste/

Afrikanerskap teenoor Suid-Afrikanerskap?

Hanno Visagie 2026-01-21 Liewe Fanie Cloete, Wannie Carstens en Litnet, ek is lid van AfriForum - deel van die Solidariteit Beweging. Lees gerus die volgende vars artikel van dr Dirk Hermann en neem dit ter harte asb. - "Dit is wie en wat Solidariteit is, so hou nou op twak praat

Dinkskrum: Intellektuele intimiteit in moderne tye

Werner Louw 2026-01-20 Baie geldige punte hier oor die verlies aan intellektuele intimiteit, maar dit is moeilik om dit ernstig op te neem wanneer die skrywer self aanlyn dikwels mense verkleineer en ander stemme verwerp. ’n Bietjie teenstrydig met die pleidooi vir respekvoll

Die bospaadjie

Rene' Van Zyl 2026-01-20 Elsabé, jy is 'n skrywer so na my hart. Dis net lieflik! Ek is mal hieroor!

Afrikaans se komvandaan

Annora Eksteen 2026-01-19 Ja jinne. Almal se komvandaan is diep interessant-wonderbaarlik in hoe dit mense oor lange jare vorm. Afrikaans ook — om handel te dryf destyds om mekaar te begin verstaan en hoe 'n taal dan begin vorm en evoleer. My pa, Louis Eksteen, was inderdaad

Goue lint, my storie begint: fantasie en verbeelding in kinderliteratuur

Francois Verster 2026-01-19 "Daar is nog honderde boeke wat kinders van alle ouderdomme se verbeeldings kan aangryp. Die geheim lê daarin om die regte een by die regte leser te kry. Dit is moeilik om aktiewe lesers te kweek in hierdie eeu van tegnologie en skerms, maar nie onmoontl

Pasverskyn: Die weerligvoël deur Jaco Jacobs

Jaco Jacobs 2026-01-19 Ronél, jy dink waarskynlik aan Elsabé Steenberg se "Ken jy die weerligvoël?".

Verantwoording: die dialektiek van ’n sinryke bestaan deur Hercules Boshoff – ’n skrywersonderhoud

Henning 2026-01-19 Isaac Asimov, leermeester van Sokrates, het ‘n boek getiteld “I, Robot” geskryf en so het Aristoteles vir almal (selfs dr. Lanning) begin sê: ‘You are asking the wrong question.’ Dit maak my briesend. [In ‘n hof, bv. mag jy nie leidende vrae

Hinterland deur Piet van Rooyen: ’n lesersindruk

Estelle Kruger 2026-01-19 'n Baie interessante boek. Vir my was dit die mooiste storie wat ek ooit gelees het - baie goed geskryf dus, Piet van Rooyen. Dwarsdeur die storie het ek die gevoel gekry dat dit 'n speurverhaal is met verskuilde wenke oor die gorillas - dat daar 'n koni

Seun

Stefaans Coetzee 2026-01-19 Dankie dat jy dit gelees het.

Seun

Stefaans Coetzee 2026-01-19 Baie dankie, Ronnie. Skrywers is verplig om ook namens die gebrokenes te praat. As jy wil, kan ek die gedig met jou deel. Skryf jouself leeg.

Graad 6: Natuurwetenskappe en Tegnologie-vraestel en memorandum, kwartaal 1 & 2

Dewald Du Preez 2026-01-19 Goeiedag, kan jy asb vir my ook die vraestelle van Natuurwetenskappe en Wiskunde stuur?

Seun

Evgeny Artemov 2026-01-17 Vir my is dit nog ’n kykie in julle lewe. Dankie, Stefaans.

Jou KI-IK: Jou Suid-Afrikaanse erfenis

Lindazaaiman 2026-01-17 Interessant.

Seen elsewhere: The more things change…

Keith Richmond 2026-01-17 An articulate, well-illustrated overview of our failure to embrace real freedom of expression - timely indeed in the wake of Gabrielle Goliath's adversity.

PenAfrican: Urgent lessons on censorship in South African arts

david willers 2026-01-17 Bravo! Good article.

Seen elsewhere: The more things change…

david 2026-01-17 Excellent article. Free speech is everywhere under attack. Cancel culture is a huge problem. Thank you.
Top