Graad 10: Wiskundige Geletterdheid, vraestel 1 en memorandum

  • 23

Hier is ’n gratis oefenvraestel en memorandum vir Wiskundige Geletterdheid.

Klik op die onderstaande skakels om die PDF-dokumente te stoor.

  • 23

Kommentaar

  • Goeie dag
    Ek sukkel met n wisk. Probleem kry dit nie iewers om telos nie. Kan u dalk help. Graad 10 Dit gaan oor die asimptoot van g.
    Dankie
    Jerry

    • Hallo! LitNet het heelwat gratis oefenvraestelle en memo's waarmee jy kan oefen en jou punte verbeter. Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Rol ondertoe om by die vraestelle vir jou graad uit te kom. Klik telkens op die skakels om die vraestelle in PDF-formaat oop te maak. Hoop dit help! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Ek sukkel met Wiskundige Geletterdheid, graad 10, om finaansies uit te werk. Dit is moeilik om te onthou veral wanneer ek in eksamenlokaal is, asb help my hiermee.

    • Hallo, dankie vir jou navraag. LitNet kan help! Jy kan gratis vraestelle aflaai en vir jou werk voorberei. Hier is 'n indeks van die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Die vraestelle kan jou help om voor te berei en dis ook 'n goeie plan om jou klasonderwyser te vra om iets te verduidelik as jy die werk nie verstaan nie. Sterkte met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

    • Hallo! Dankie vir jou navraag. As jy wil voorberei vir toetse en eksamens, is jy welkom om op LitNet se indeks-skakel te klik en te kyk watter vraestelle en memoranda daar alles gelaai is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Gebruik die vraestelle gerus vir private studie en om vir toetse en eksamens voor te berei. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

    • Hallo! Dankie vir jou navraag. LitNet kan help! Die vraestelle sal met vaslegging van hulp kan wees. Dis 'n goeie plan om jou werk te leer, of seker te maak dat jy die beginsels verstaan en dan 'n LitNet-vraestel uit te werk om jou toepassings te oefen, of seker te maak dat jy die werk verstaan. Hier is 'n indeks van die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is - dit is alles gratis: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Daar is ook memo's by elke vraestel waarmee jy jou antwoorde kan nasien. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Baie voorspoed met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

    • Hallo! Dankie vir jou navraag. LitNet het heelwat gratis hersieningsvraestelle en memoranda wat alles beskikbaar is op hierdie indeks: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai deur die lys om te sien wat beskikbaar is. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF af te laai. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe vraestelle en inhoud by. Voorspoed met die voorbereiding! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top