Afrikaans Huistaal: Graad 6-vraestelle en memoranda, eerste kwartaal

  • 11

Is jy in graad 6 en sê jou ouers jy moet hard werk om plek in ’n goeie hoërskool te kry? LitNet kan jou help! Laai hierdie gratis Afrikaans Huistaal-vraestelle en memoranda deur Eugene van der Westhuizen af en begin sommer nou al voorberei vir die eerste kwartaal se toetsreeks. 

Klik hier om die vraestelle en memoranda gratis in PDF af te laai.

Lees ook:

Indeks: notas, toetse en vraestelle

Graad 6-wiskundevraestel: kwartaal 1

  • 11

Kommentaar

  • Jacobus Michael Tamboer

    Goeiemôre daar.
    Ek stel baie belang in gr 5, gr 8 en gr 9 - alle vakke se vraestelle asook memo's.

    Sal dit baie waardeer. Dankie!

    • Goeiedag! LitNet kan help. Ons bied baie gratis skolemateriaal en vraestelle wat leerders kan gebruik om hul werk te oefen, vas te lê en ook om vir die eksamens en toetsreekse voor te berei. Hier is 'n skakel na die indeks waar al die vraestelle en memoranda - gratis - beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die inhoud is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat daar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF af te laai. Voorspoed met die voorbereiding! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Ek is 'n voormalige onderwyseres. Ek was vir 38 jaar in die onderwys in die Grondslagfase.
    Ons het Knysna toe getrek na my aftrede. Ek help my kleinseun, nou 12, reeds van voorskool af met sy skoolwerk.
    Hy sukkel 'n bietjie met Afrikaans, nie baie nie, het alreeds baie verbeter. Ek wil hom help om ten volle in beheer te kom, veral met leesbegrip.

    • Goeiedag! LitNet kan help. Ons bied baie gratis skolemateriaal en vraestelle wat leerders kan gebruik om hul werk te oefen, vas te lê en ook om vir die eksamens en toetsreekse voor te berei. Hier is 'n skakel na die indeks waar al die vraestelle en memoranda - gratis - beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die inhoud is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat daar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF af te laai. Voorspoed met die voorbereiding! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

    • Hallo! Dankie vir jou navraag. LitNet het heelwat gratis hersieningsvraestelle en memoranda wat alles beskikbaar is op hierdie indeks: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai deur die lys om te sien wat beskikbaar is. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF af te laai. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe vraestelle en inhoud by. Voorspoed met die voorbereiding! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.

    Top