Wiskunde, graad 5: eerste kwartaal – vraestel en memo

  • 8

In die eerste kwartaal van Graad 5 word patrone ingeoefen en vasgelê in die Wiskundeklas. LitNet se span kundiges kan die slimkop in jou huis help om getalle en getalpatrone makliker baas te raak.

Klik op die skakel om die vraestel in PDF-formaat oop te maak.

Klik op die skakel om die memorandum in PDF-formaat oop te maak.

Lees ook:

Graad 5-wiskundevraestel: kwartaal 1

Indeks: notas, toetse en vraestelle

  • 8

Kommentaar

    • Hallo. Dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai hierdeur om te sien wat beskikbaar is. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Sterkte met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

    • Hallo! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n paar vraestelle wat jou sal kan help met jou voorbereiding. Kyk na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Blaai daardeur om te sien watter vraestelle hier opgelaai is. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Voorspoed met die voorbereiding! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Hi! Hoop dat dit gaan goed met julle. Ek wil net asb 'n paar toetsies kry vir my graad 5, as dit moontlik is. Baie dankie, waardeer opreg.

    • Hallo. Dankie vir jou navraag! Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is. Daar is beslis eksamenhulp vir graad 5-leerders! Klik telkens op die vraestelle en memo's om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Voorspoed met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Fezakiah Strauss

    Hi daar. Kan ek asb kwartaal 1-vraestelle kry vir graad 5, 6 en 11 vir Wiskunde, Afrikaans en English? Baie dankie. Groete.

    • Hallo! Dankie vir jou navraag. LitNet het heelwat gratis hersieningsvraestelle en memoranda wat alles beskikbaar is op hierdie indeks: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai deur die lys om te sien wat beskikbaar is. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF af te laai. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe vraestelle en inhoud by. Voorspoed met die voorbereiding! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top