Graad 12, Afrikaans Huistaal: begripstoetse

  • 6

Hier is 'n gratis eksamenvraestel om begripstoetse vir Afrikaans Huistaal te oefen. 

Laai die vraestel hier af:

Hierdie vraestelle is geplaas met toestemming van die Oos-Kaap se onderwysdepartement. (Erkenning: https://www.ecexams.co.za/2018_June_NSC_Exams.htm)

  • 6

Kommentaar

    • Hallo! Dankie vir jou navraag. LitNet het heelwat gratis hersieningsvraestelle en memoranda wat alles beskikbaar is op hierdie indeks: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai deur die lys om te sien wat beskikbaar is. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF af te laai. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe vraestelle en inhoud by. Voorspoed met die voorbereiding! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.

    Top