Micky Badenhorst2025-12-30Interessante brokkie inligting wat einde 2025 eers onder my aandag kom! Beide die toekenning en die naam van die jongste ontvanger.
Wie was die vorige wenners?
Benjamin van Rensburg2025-12-29Hinterland se karakters, elk met sy eie persoonlikeid (en afwykings?) vloei mooi inmekaar. Die skrywer lei die leser op die fisieke pad wat hulle moes vat, die see en woud. Beide waarmee hy goed bekend is deur ervaring en belewenis. Sy eie filosofie van d
Jan Kroeze2025-12-25Sakkie, soos al jou artikels is dié een ook briljant beredeneer en puik geskryf. Ek het dit baie geniet en dit draai nog in my kop rond. Baie geluk met die publikasie!
CHRISTIAAN BAKKES2025-12-25Hinterland het die ou "bal-en-klou-gevoel" aan hom. Soos Melville die Pequod beskryf het, so kry mens die indruk van die houtboot, die Gilbert Guy. Trouens die hele ekspedisie voel verouderd en klassiek.
Geen hommeltuie en nuwerwetse tegnologie, soo
Jannie Pretorius2025-12-23Dankie vir jou deurlopende positiewe terugvoer oor die projek, Fransjohan. As jy 'n kansie het, stuur asseblief 'n e-pos na pretoriusjph@ufs.ac.za - ek wil graag enkele gedagtes wissel/vrae vra oor dagboeke en briewe uit die Boere-oorlog.
Elizabeth ( Lilienfeld) Bester2025-12-23Hannah en Charles Hopkins was boesemvriende van my ouers, Dirk en Marie Lilienfeld. Ds Charles het ons troue waargeneem, dit was sy laaste ‘troue’.
Fransjohan Pretorius2025-12-22Jannie, vanweë my rekenaaronkunde kuier ek maar min op die internet, en het toevallig op jou skrywes oor Roland Schikkerling, Jan Celliers, Deneys Reitz en Eugène Marais afgekom. Maar dankie vir jou helder brokkies wat die verlede met empatie belig.
Naomi Meyer2025-12-22Hi there. Our exam papers are available in Afrikaans, but you are welcome to download these papers for free and prepare for your exams. The papers and memo's are available at this link: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/ Scroll th
Naomi Meyer2025-12-22Goeiedag en dankie vir jou navraag. LitNet sal kan help met vraestelle om jou werk te hersien. LitNet beskik oor 'n indeks van skolevraestelle en hier is die skakel na die indeks, waar al die vraestelle en memoranda op een plek saamgevoeg is: https://www.
Naomi Meyer2025-12-22Goeiedag en dankie vir jou navraag. LitNet beskik oor 'n indeks van skolevraestelle en hier is die skakel na die indeks, waar al die vraestelle en memoranda op een plek saamgevoeg is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraest
Adéle2025-12-21Jou woorde is 'n pragtige beskrywing van 'n waardige man. Met heimwee skilder jy sy stilheid, sy liefde vir sy familie en die natuur. Skitterend!
Helize van Vuuren2025-12-21Aikona!
Alba Bouwer was baie dinge, maar sy het nooit na my wete kinderverhale "geïllustreer" nie. Dink die KI-bot dalk aan Katrine Harries?
Wim.2025-12-20Basies 'n oorsig God se oorsrong, sy ewidurende bestaan en sy regering en betrokkenheid by die mens en die uiteindelike bestemming van die duisende, miljoene afgestorwe mense se geeste.
Raed-na-Gael2025-12-20En daar gaat hy - vaarwel ou grote - jy't die ou mensies laat regop sit. Een ou met baie verstand het gesê ons moet maar liewer nie laat weet van ons bestaan nie. Wat sou 'n ander ou met net soveel verstand beweeg het tot senutergende bespiegelings - lee
Susan2025-12-19Ag dis 'n lekker storie om op 'n minder vrolike huweliksherdenkingsdag te lees! Vandag, ook op 'n Vrydag, 50 jaar gelede, was ek 'n bruid. Natuurlik was daar ook 'n bruidegom. Maar nie één keer die afgelope 50 jaar is dié dag herdenk nie. Ons is steeds
Willem2025-12-19Pragtig! Ek voel ek is daar... Desembermaand op Diepkloof.
Ek onthou, nader aan Kersfees het ons so teen skemeraand in die pad afgeloop en uit volle bors die aand heilig gemaak met ons Kersliedjies. Ons het selfs die voëltjies in die bloekombos se gekwe