Kommentaar

Hettie Smit (1908–1973)

Jerzy 2025-12-01 Dalk is my teks ook interessant vir die lesers: III. Buitentekstuele xenofanie: genre/gender, canon III.1. De spiegel van het boek - Sy kom met die sekelmaan van Hettie Smit [in:] Jerzy Koch, "Outsider onder de zijnen. Vormen van xenofanie in de Afrik

Die Boetman-woede wat nooit heeltemal gaan lê het nie

Sakkie Spangenberg 2025-12-01 Dankie Jean, maar jy het nagelaat om een ding te vermeld: die rol wat die Afrikaner-verklaring van 2024 in hierdie debatte en gesprekke speel. Daardie verklaring het Afrikaners weer in twee kampe ingejaag: die ingroep en die uitgroep. Die Afrikaners wat d

Die Boetman-woede wat nooit heeltemal gaan lê het nie

Dr PS Swathe 2025-12-01 Die sg AvSA groepie is af van die spoor af. Hulle moet gerus Afriforum se jongste verslae gaan lees, wat behoorlik gefundeer is. Die AvSA-handjievol se politiek ideologie herinner so aan die Dakar-beraad en die kniel voor die ANC- en swart nasionalisme da

Simbaal van die suburbs

Thérèse Fensham 2025-12-01 Dankie, vriendin.

Simbaal van die suburbs

Thérèse Fensham 2025-12-01 Baie dankie, Herman. Ek waardeer jou woorde opreg.

Ai

kobi 2025-11-30 Dankie vir die terugvoering.

The clockmaker’s paradox

Thérèse Fensham 2025-11-30 Brilliant story. I was captivated from beginning to end.

Oor stiefma’s, griefma’s en ander stigmas

Jane Myburg 2025-11-30 Interessant… ek soek nog altyd na 'n beter beskrywing vir stiefma!

Louis Fourie, Afrikanerpatriarg 1669-1750

Theo 2025-11-29 Ek, Theunis Theodorus Fourie (75), probeer baie jare al om info oor die Fouries te kry en vind hierdie baie insigewend, dog weet steeds nie waar ek inpas nie. My vader, Robert Edward Fourie, gebore 1915 en oorlede 2004, kon my nooit regtig vertel van sy

Pareltjes uit Amsterdam: ART ZOO

Nico Schamrel 2025-11-29 Johan - ongelooflik! Hierdie mense weet net hoe en ek beny hulle vaardigheid, kunssinnigheid, verfyndheid en buite die boks denke. Die tulpe in glas en vloeistof is net eenvoudig hartroerend pragtig. Dit verstom my. DANKIE hiervoor.

Persverklaring: Freek Robinson tree finaal uit die aktiewe joernalistiek

David willers 2025-11-28 Alles wat mooi is vir die toekoms, Freek. Kom kuier gerus by ons in Wallis.

Frederik van Zyl Slabbert: Soekende profeet by Albert Grundlingh: a review

David willers 2025-11-28 What an excellent review of a complicated man. Thanks.

Elders gesien: ’n nuwe gedrukte Afrikaanse koerant in die Noorde

Marius 2025-11-28 Uiteindelik 'n Afrikaanse koerant, nadat Mammon se mense die kettings van hul rykdom se fondamente kon ontsnap het.

Die boublokke van kinderliteratuur

Leone Tiemensma 2025-11-28 Baie dankie vir 'n interessante artikel!

Universiteit of ambag vir skoolverlaters? ’n Onderhoud met Sonja Squires

Annette Visser 2025-11-28 My suster se kleinkind, Gr 11, is nog nie seker oor sy toekoms nie. Hy is sportmal, maar daar speel hy 3e span. Nie so opgewonde oor sy akademie nie, maar doen gemiddeld, in sekere vakke 80%+. Sy ma sê hy kan word wat hy wil, maar sy dink ingenieur is sy

Simbaal van die suburbs

Herman Engelbrecht 2025-11-28 Thérèse, jou kosbare, ontroerende Simbaal van die suburbs is nou 'n verrykende en onvergeetlike deel van my lewe. Uit my hart dankie daarvoor. Jy lewer werk waarna digters kan strewe. My hande kan nouliks wag om eendag 'n bundel van jou styf vas te h

The clockmaker’s paradox

ND Cronjé 2025-11-28 Briljant!

Stryd van die reuse en Pale toe deur Michael Green: ’n lesersindruk

Marius 2025-11-27 Ek het in 1987 sosiale rugby gespeel in Pretoria. Ons was maar 'n saamgeflanste span. Michael was ons afrigter. Hy het nie omgegee om hierdie klomp minder vaardige, maar ywerige, spelers af te rig nie. Sy liefde vir die spel het deurgeskemer. Dit was alty

Die rommelkrapper

Mariette Wenhold 2025-11-27 Liewe Stefaans. Wat 'n storie. Ek het vrae gehad en dis deurlopend beantwoord. Vrae soos "wie is Meneer" en "wat het hy vir Dolfie geleer", "waar kom Dolfie vandaan", "is Meneer die reeksmoordenaar en verkragter, want ‘after all’ is dit wat hy met d

PenAfrican: Eurotrash by Christian Kracht – a book review

SA Scheeres 2025-11-26 Great review, thank you.

Graad 8, Afrikaans Huistaal: vraestelle en memoranda

Naomi Meyer 2025-11-26 Goeiedag! Dankie vir jou navraag. LitNet bied heelwat oefenvraestelle met hul meegaande memoranda en hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle, alles op een plek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Blaai deur die lys van vra

Graad 6: Wiskundevraestel en memo, vierde kwartaal

Naomi Meyer 2025-11-26 Goeiedag! Dankie vir jou navraag. LitNet kan jou met jou voorbereiding help. LitNet bied heelwat oefenvraestelle met hul meegaande memoranda en hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle, alles op een plek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse

Graad 6: Natuurwetenskappe-vraestel en memo, vierde kwartaal

Naomi Meyer 2025-11-26 Goeiedag! Dankie vir jou navraag. LitNet bied heelwat oefenvraestelle met hul meegaande memoranda en hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle, alles op een plek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Blaai deur die lys van vra

Graad 6: Afrikaans Huistaal-vraestelle en memoranda, vierde kwartaal

Naomi Meyer 2025-11-26 Goeiedag! Dankie vir jou navraag. Ons stuur nie vraestelle na mense nie, en alle vraestelle word op ons webwerf aangetref. LitNet bied heelwat oefenvraestelle met hul meegaande memoranda en hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle, alles op een plek

Graad 9: Wiskunde, kwartaal 4 – vraestel 2 en memorandum

Naomi Meyer 2025-11-26 Goeiedag! Dankie vir jou navraag. LitNet bied heelwat oefenvraestelle met hul meegaande memoranda en hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle, alles op een plek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Blaai deur die lys van vra

Indeks: notas, toetse en vraestelle

Naomi Meyer 2025-11-26 Goeiedag! Dankie vir jou navraag. LitNet bied heelwat oefenvraestelle met hul meegaande memoranda en hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle, alles op een plek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Blaai deur die lys van vra

Graad 6: Wiskunde-vraestel en memorandum, vierde kwartaal

Naomi Meyer 2025-11-26 Goeiedag! Dankie vir jou navraag. LitNet bied heelwat oefenvraestelle met hul meegaande memoranda en hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle, alles op een plek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Blaai deur die lys van vra

Graad 11: Afrikaans Huistaal-vraestel en memo

Naomi Meyer 2025-11-26 Goeiedag! Dankie vir jou navraag. LitNet bied heelwat oefenvraestelle met hul meegaande memoranda en hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle, alles op een plek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Blaai deur die lys van vra

Graad 6: Afrikaans Huistaal-vraestelle en memoranda, vierde kwartaal

Naomi Meyer 2025-11-26 Goeiedag! Dankie vir jou navraag. LitNet bied heelwat oefenvraestelle met hul meegaande memoranda en hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle, alles op een plek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Blaai deur die lys van vra

Graad 6: Natuurwetenskappe-vraestel en memo, vierde kwartaal

Naomi Meyer 2025-11-26 Goeiedag! Dankie vir jou navraag. LitNet bied heelwat oefenvraestelle met hul meegaande memoranda en hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle, alles op een plek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Blaai deur die lys van vra

National Senior Certificate: Grade 12, English Home Language, previous exam papers

Naomi Meyer 2025-11-26 Hi there and thank you for your enquiry. LitNet publishes Afrikaans language exam papers, so unfortunately we do not have English Home Language exam papers available. Best wishes, Naomi Meyer

Hinterland deur Piet van Rooyen: ’n lesersindruk

Piet van Rooyen 2025-11-26 Jis Chris/Elaine/Emma Dis interessant hoe die onderbewuste/onbewuste werk in sulke gevalle. Mens glo jy het iets van Afrika, iets van die primitiewe, in jou eie are, maar is nie seker vanwaar dit kom, en hoe dit uiting vind in mens se persoonlike lewensv

Graad 7, vierde kwartaal: Geografievraestel en -memo

Naomi Meyer 2025-11-26 Goeiedag! Dankie vir jou navraag. LitNet bied heelwat oefenvraestelle met hul meegaande memoranda en hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle, alles op een plek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Blaai deur die lys van vra

Graad 7, vierde kwartaal: Geografievraestel en -memo

Naomi Meyer 2025-11-26 Goeiedag! Dankie vir jou navraag. LitNet bied heelwat oefenvraestelle met hul meegaande memoranda en hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle, alles op een plek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Blaai deur die lys van vra

Graad 8: Natuurwetenskappe-vraestel en memo, derde kwartaal

Naomi Meyer 2025-11-26 Goeiedag! LitNet bied heelwat vraestelle vir hersiening - en daar is meegaande memoranda by elke vraestel. As jou kind hulp nodig het vir eksamenvoorbereiding, kyk asseblief na die indeks van vraestelle, waar alles op een plek bymekaar is: https://www.lit

Wat sê Bettina? Hoe beïnvloed Steenhuisen se persoonlike finansies die DA?

Karla Spamer 2025-11-26 Ek twyfel baie sterk of hierdie nuwe onthullinge oor Steenhuisen enige effek sal hê op kiesers. Suid-Afrika se verkiesings is maar net een groot rassesensus. Die plaaslike verkiesings wat volgende voorle, is bekend vir 'n baie lae opkoms van kiesers. In

Graad 10: Wiskunde, kwartaal 4 – vraestel 2 en memorandum

Naomi Meyer 2025-11-26 Hallo! Dankie vir jou navraag. Die memorandum waarna jy op soek is, is deel van hierdie artikel. Hier is 'n direkte skakel daarheen: https://www.litnet.co.za/wp-content/uploads/2024/10/Gr.10-Kw.4-Vraestel-2-2024-memorandum.pdf. Groete, Naomi Meyer, senior

Pareltjes uit Amsterdam: wildeveldjes met tulpen

Margaret Cordier Biermann 2025-11-26 Pragtige inisiatief en inspirerend. Dankie Johan.

Deep fakes deur Nina Schick: ’n lesersindruk

Clari Niemand 2025-11-25 ‘n Somber waarskuwing, uitstekend oorgedra. Baie dankie hiervoor.

Hinterland deur Piet van Rooyen: ’n lesersindruk

Elsabe Brits 2025-11-25 Jane Goodall het net mooi niks met gorillas te doen gehad nie.... En Mrs Ples is nie by "Sterkstroom" gevind nie, maar by Sterkfontein.
Top