Kommentaar
Hinterland deur Piet van Rooyen: ’n lesersindruk
Marita Walther 2025-11-25 Ek wonder ook gereeld of die mens steeds met die gorilla in homself worstel... Hinterland klink beslis soos nog 'n fantastiese verhaal uit hierdie Afrika-liefhebber se pen – sien uit om dit te lees!
Hinterland deur Piet van Rooyen: ’n lesersindruk
Elaine Brand 2025-11-25 Dankie Emma vir 'n baie goeie opsomming van en kommentaar op Hinterland. Dit beskryf die gevoel wat posvat as mens die verhaal lees uitstekend. Daar is 'n broeiende atmosfeer van afwagting, met so 'n tikkie Joseph Conrad - amper filmies. Mens verbeel jo
Elders gesien: Indrukke van die Afri-Saam-projek
Lance Willemse 2025-11-25 Julle moet asb nie vergeet om ook die afstammeling van Namibië hierby te betrek nie, ons is in solidariteit met julle.
Wat sê Bettina? Hoe beïnvloed Steenhuisen se persoonlike finansies die DA?
Dr PS Swathe 2025-11-25 Gaan jy vir ons ook skryf oor die squeaky clean ANC ministers?
Die impak van kunsmatige intelligensie, generatiewe kunsmatige intelligensie en robotika op gesondheidsorg: Sal dokters oorbodig word?
Dr PS Swathe 2025-11-25 Interessant. Maar om te sê dat "KI gekombineer met biomediese manipulering kan moontlik NGV bekostigbaar maak binne huidige landwye gesondheidsbegrotings", is darem baie wyd gespekuleer. Nie in Suid-Afrika nie. Ook nie gou nie. Die probleem is onbekwaamh
Graad 10: Wiskunde, kwartaal 4 – vraestel 2 en memorandum
Chelsea 2025-11-24 Die graad 10 Wiskunde-memo, kwartaal 4.National Senior Certificate: Grade 12, English Home Language, previous exam papers
Sally 2025-11-24 Good day, I am looking for Grade 8 English Home Language past papers and memos - extremely urgent. please. Thank you in advance.
Indeks: notas, toetse en vraestelle
Hadassah 2025-11-24 Goeiedag! Kan u dalk help met Graad 8 Rekeningkunde-vraestelle vir Kwartaal 4?
Hinterland deur Piet van Rooyen: ’n lesersindruk
CHRISTIAAN BAKKES 2025-11-24 Uitstekende resensie, Piet Van Rooyen. Wel gedaan. Ek het uitgekyk vir hom in Bargain Books, maar was weereens teleurgestel. Ek moet Woensdag weer in gaan en sal hom laat bestel. Nou kan ek nie meer wag nie. Dit klink na klassieke Van Rooyen. Jy het my g
Graad 7 Afrikaans Huistaal: Vraestel 1, 2 en 3
Alnemarcus 2025-11-23 I write an exam and need term 4 graad 7-vraestelle.
Graad 9: Wiskunde, kwartaal 4 – vraestel 2 en memorandum
Terencia 2025-11-23 Ek soek ou wiskunde-vraestelle van kwartaal 4.
Graad 6: Afrikaans Huistaal-vraestelle en memoranda, vierde kwartaal
Rita Moll 2025-11-23 Stuur asb vir my.
Graad 6: Natuurwetenskappe-vraestel en memo, vierde kwartaal
Sharlene Sauls 2025-11-23 Ek is 'n onderwyser wat vraestelle benodig.
Is Geloof in Aksie-Bybel 'n eensydige aanvulling tot die Bybel?
James wheeler 2025-11-22 Ek wil ook graag die "Geloof-in-aksie-bybel" bekom.
Simbaal van die suburbs
Joette Els 2025-11-22 Ek sien daardie hele prentjie Therese. Jy kry dit so mooi reg om met woorde te skilder. Pragtig!
Elders gesien: Kunsmatige boekvoorblaaie se baadjies getakseer
Hercules Boshoff 2025-11-22 Goeie refleksie, Gilroy. Doe zo voort.
Frederik van Zyl Slabbert (1940–2010) en die kwessie van Afrikaneridentiteit
Handre Brand 2025-11-21 In aansluiting by die skrywer wil ek graag beklemtoon dat etniese identiteitsvorming ʼn komplekse proses is. Self-identiteit ontwikkel onder andere deur interaksie met ander individue, wat beteken dat ander mense ’n persoon se siening van sy/haar eie et
Suid-Afrika se Grensoorlog 1966–1989 deur Willem Steenkamp: ’n resensie
Anneke 2025-11-21 Aan : Benette Grobler "Alles het in negentien tagintag gebeur." ~ Pa haal my Oupa aan. Klink dit bekend?
Franklin Abraham Sonn (1939–2025)
Bertie Feris 2025-11-21 Wat ‘n voorreg was dit nie om vir Franklin Sonn te ken nie. Hy het feitlik almal se lewens aangeraak wat met hom in aanraking gekom het. Suid-Afrika is veel meer aan hom verskuldig as wat die meeste mense besef.
Graad 6: Wiskundevraestel en memo, vierde kwartaal
Zoe 2025-11-20 Ek verstaan nie wiskunde so goed nie.
Persverklaring: Ingrid Jonker kom eindelik huis toe
Erika van Greunen 2025-11-20 Baie interessante initiatief. Mens wonder net hoekom daar geen verwysing of insluiting is van Petrovna Meterlekamp nie? Bekend vir haar meesterlike biografie en ander werke oor Ingrid. Ons wonder.
Persverklaring: Ingrid Jonker kom eindelik huis toe
Petrovna Metelerkamp 2025-11-20 Ingrid Jonker se suster Anna het die versameling van NELM geleen omdat sy 'n biografie van Ingrid wou skryf, wat nie gematerialiseer het nie. Toe sy oorlede is, het haar dogter Catherine die dokumente na haar broer, Anthony Bairos, geneem. Hy het dit aan
Op dees aarde: Die land is hul woning nie
Johann H Claassen 2025-11-20 Skokkende feite. Gaan hierdie siklus ooit gebreek word?! Ek het 'n klompie jaar terug toegang verkry tot notules van die Kinderhof van die vyftigerjare daar in Kroonstad. Klipharde skokkende getuienis van vernielde vrouens en kinders. Dit laat jou met tra
Die Lasarus-effek: Tant Miem Rothmann (MER): (1875–1975)
Piet Boshoff. 2025-11-19 Jy is reg, Jannie, MER was 'n formidabele vrou.
Graad 6: Wiskunde-vraestel en memorandum, vierde kwartaal
Desire Verwey 2025-11-19 Soek groot asb oefenvraestelle vir graad 6, asb.
Wat sê Bettina? Die stand van sake in Wes-Kaapse staatshospitale
Sarie 2025-11-19 Worcester se hospitaal is 'n opleidinghospitaal en pasiënte kry goeie sorg. Oor die algemeen is staatshospitale in die Wes-Kaap nie te sleg nie. Hulle grootste probleem is personeelvoorsiening.
Graad 6: Afrikaans Huistaal-vraestelle en memoranda, vierde kwartaal
PC Herdien 2025-11-19 Op soek na vraestelle.
Graad 11: Afrikaans Huistaal-vraestel en memo
Baoshebile Mmusi 2025-11-19 Soek hulp met graad 11 Afrikaans-vraestelle om te leer.
Kompoun deur Ronelda Kamfer: ’n leeskringbespreking
DALENE PRETORIUS 2025-11-19 Absoluut uitstekende roman. Laat 'n mens nadink oor ons kinders in die bruin gemeenskappe. Gee ook insig. As oud-onderwyser het ek beslis nie genoeg begrip gehad vir die kinders in my klas nie. Benodig 'n tweede lees om verbindingslyne te trek.
Amerikaanse presidentsverkiesing 2024: Hoe raak dit ons?
Cochenille 2025-11-19 En toe daag nie een van die twee op vir die G 20 beraad nie.
Press release: 20th edition of SALA honours South African literary talents
Waldemar Gouws 2025-11-19 Dalk word in minister McKenzie se departement met sy vertakkings blindemol heel ernstig met die woord gespeel.
Bosman se werk is tydloos en leef voort met jaarlikse fees
David Muller 2025-11-19 This article brings gooseflesh to my skin and stirs my heart with fresh blood as I breathe in the bushveld air. Thank you for being there to report on a truly Living Museum.
Bosman se werk is tydloos en leef voort met jaarlikse fees
Cornelle Young 2025-11-19 Uitstekende beskrywing van die Bosmanfees en die gasvryheid van die Marico-mense. Waardevolke opsomming van Robert Uys se siening van die plek en gebeure en aktiwiteite as Lewende Museum. Trots op wat julle daar doen met Herman Charles Bosman se nagedagte
Graad 8, Afrikaans Huistaal: vraestelle en memoranda
Taheesha 2025-11-18 Afrikaans Huistaal kwartaal 4, graad 8.
Die Lasarus-effek: Tant Miem Rothmann (MER): (1875–1975)
Marinus en Marie Schoeman 2025-11-18 Baie dankie Jannie ook vir hierdie lieflike bydrae oor MER (en vir al die foto's).
