Kommentaar

Uit die aarde

Berta 2025-11-15 Jou gedig weerspieël die broosheid van die mens en sy afhanklikheid so mooi. En dan die vernietiging van ons moederhuis waar ons en ons nageslag moet agterbly deur die donker dade van onbetrokkenheid en 'n mensdom se donker vandalisme. Welgedaan.

Die rommelkrapper

Lelanie Roode 2025-11-15 Uit ‘n kriminologie-agtergrond slaan hierdie verhaal die spyker op sy kop. Dis ongelukkig jou tipiese moordenaar wat onder die radar van vulliskrapper beweeg maar tog moet verslag doen aan ‘n “meneer”. Briljant saamgevat deur die skrywer. En sou d

Die Johann Rossouw-gespreksreeks: Om vir eens iemand te wees – oor onlangse studenteprotes in die hartland

Debbie Annas 2025-11-15 Baie dankie vir hierdie insigvolle artikel! My beste wense vir die dappere Heydenrych vir die intergriteit wat sy op so 'n jong ouderdom openbaar.

Die rommelkrapper

Elise Bishop 2025-11-14 Wow Stefaans! Ek het nou geruk van skrik… Sjoe! Laat mens wonder wat het geword van die koppe…

Hier kom die aliens ... of dalk nie?

Hennie Schoeman 2025-11-14 Groter as die Beatles? NOOIT!!

Kleintryn

Trisa Hugo 2025-11-14 "Toe het hy besef dat húlle anders as hý is." WAT 'n sin! Wat 'n storie! Baie dankie.

Die rommelkrapper

Trisa Hugo 2025-11-14 Stefaans! Jou stories het sulke hou-op-die-maag eindes!

In memoriam: Kevin Athol Ehrenreich

Heidi 2025-11-14 Rus in vrede, Kevin. Jy was 'n groot gees!

Pareltjes uit Amsterdam: Het Scheepvaartmuseum in Amsterdam

Nico Schamrel 2025-11-14 O, nee, die 'troon' sou ek nie bestyg nie! Dankie, Johan - insiggewend!

Graad 8: Natuurwetenskappe-vraestel en memorandum, kwartaal 3 en 4

Desiree 2025-11-14 Vraestelle van kwartaal 4: Natuurwetenskappe, Wiskunde vraestel 2, EBW vraestel 2.

Ai

Jacques Wessels 2025-11-14 Die gedagtes word gedeel. Die tweede vers sou ek weglaat om ons so bietjie langer onseker te hou oor waar die plek is wat die gevoelens omvou.

In Parys: ’n paar dae later

Renette 2025-11-14 Jannike. Ek weet ook nie wat om te sê nie. Behalwe dalk, dit is so. En dit is, helaas, die stand van die mensdom. The more things change, the more they stay the same. Ek is ook jammer. Wat 'n knap skryfstuk.

Wiskunde: Graad 12-vraestel 2 en memo, tweede kwartaal

Benjamin de Villiers 2025-11-14 Ek soek graad 12-Wiskundevraestelle.

Graad 10: Wiskundige Geletterdheid, vraestel 1 en memorandum

Robyn Blou 2025-11-13 Op soek na vraestelle.

Graad 6: Afrikaans Huistaal-vraestel en -memo, vierde kwartaal

Rusch-nay 2025-11-13 Op soek na graad 6 se kwaartaal 4-vraestelle.

Afrikaans Huistaal: Graad 7-vraestelle en memo’s, tweede kwartaal

AJ 2025-11-13 Ek wil myself met die voorbereiding help.

Hier kom die aliens ... of dalk nie?

Henning 2025-11-13 Jô. Genugtig. Dit raak besig daar bo. Of onder. Gelukkig is Borisov oppit. https://www.livescience.com/space/comets/new-nearly-interstellar-comet-wrongly-linked-to-3i-atlas-will-reach-its-closest-point-to-earth-on-tuesday-nov-11?utm_source=chatgpt.co

Graad 5: Wiskunde-vraestel en memorandum, vierde kwartaal

Nelmarie 2025-11-13 Ek soek asb kwartaal 4 se vraestelle van al die vakke. Graad 5.

Dinge wat ons kan doen om boeke te bemark

Julio Agrella 2025-11-13 Weldeurdagte skrywe, Stefaans. Vir my as skrywer bly die moeilikste ding die verwagting dat ek my eie werk moet bemark. Ek was vir 'n kwart eeu in bemarking (van ander produkte). Skryf is in 'n sin nou my veilige hawe, so ver as die ooste verwyder van die

Graad 4: Afrikaans Huistaal-vraestel en memo

Manda Louw 2025-11-13 Kan ek 'n vraestel kry van PSW met memo?

Indeks: notas, toetse en vraestelle

Devona Stynder 2025-11-13 Ek is op soek na graad 1-vraestelle asb vir volgende jaar - 2026.

Pareltjes uit Amsterdam: Jannie du Toit in Amsterdam

Margaret Cordier Biermann 2025-11-13 Hierdie pêreltjie het heerlik blink om die hals van my sintuie kom hang. Dankie Johan en Jannie.

Liefde by die Dam, Huisgenoot se verhoog en Skouspel: Wat alles in 25 jaar kan gebeur

Sandra Pretorius 2025-11-12 Afrikaanse musiek is deesdae so oppervlakkig, vervelig en irrelevant.

LitNet Akademies: Inligting

Mia 2025-11-12 Hi, op soek na vraestelle.

verlore skapie

Johan van der Merwe 2025-11-12 Baie mooi, Driekie, dit is maar soms ons almal.

Hier kom die aliens ... of dalk nie?

Raed-na-Gael 2025-11-12 Die mensdom darem. Wel...ek wil my eier in Koos se mandjie insit. Is dit ‘n komeet wat van 'n ander sterrestelsel (buite die melkweg) afkomstig is, of is dit iets meer bevreemdend? Hoe ook al, dit is die onderwerp van bedwelmende, ongeverifeerde spekul

Graad 8: Wiskundevraestel en memo, vierde kwartaal

Naomi Meyer 2025-11-12 Goeiedag en dankie vir jou navraag. LitNet kan jou help! LitNet publiseer heelwat vraestelle en memoranda wat gratis afgelaai kan word en waarmee die werk hersien en vasgelê kan word. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaa

Graad 10: Wiskundige Geletterdheid 2-vraestel en memo, vierde kwartaal

Naomi Meyer 2025-11-12 Goeiedag en dankie vir jou navraag. LitNet publiseer heelwat vraestelle en memoranda wat gratis afgelaai kan word en waarmee die werk hersien en vasgelê kan word. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.lit

Graad 9: Wiskundevraestel en memo, vierde kwartaal

Laura 2025-11-12 Goeiedag! Ek is op soek na 'n graad 9-Wiskundevraestel, kwartaal 4.

Graad 11: Wiskunde, kwartaal 4 – vraestel 1 en memorandum

Naomi Meyer 2025-11-12 Goeiedag en dankie vir jou navraag. LitNet publiseer heelwat vraestelle en memoranda wat gratis afgelaai kan word en waarmee die werk hersien en vasgelê kan word. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.lit

Graad 7: Wiskunde, kwartaal 4 – vraestel 1 en memorandum

Naomi Meyer 2025-11-12 Goeiedag en dankie vir jou navraag. LitNet publiseer nie opsommings nie, maar wel heelwat vraestelle en memoranda wat gratis afgelaai kan word en waarmee die werk hersien en vasgelê kan word. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet b

Graad 10: Wiskundevraestel en memo, vierde kwartaal

Naomi Meyer 2025-11-12 Goeiedag en dankie vir jou navraag. LitNet publiseer heelwat vraestelle en memoranda wat gratis afgelaai kan word en waarmee die werk hersien en vasgelê kan word. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.lit

Afrikaans Huistaal: Graad 10-vraestel en memorandum, tweede kwartaal

Graad 11: Wiskundevraestel en -memo

Top