Naomi Meyer2025-06-09Hallo! Dankie vir jou navraag. Dis 'n goeie plan om jou werk te leer, of seker te maak dat jy die beginsels verstaan en dan 'n LitNet-vraestel uit te werk om jou toepassings te oefen, of seker te maak dat jy die werk verstaan. Hier is 'n indeks van die vr

Mantie Stapelberg2025-06-06Ek het Latyn op hoërskool en tot aan die einde van my tweede jaar op Universiteit gehad. Ek het dit later as didaktiekvak vir HOD-nagraads geneem, alhoewel ek dit nooit aangebied het nie. Ek het baie baat gevind daarby in kursusse in Spaans en Frans, en
Barend vd Merwe2025-06-06Wonderlike artikel. Daar was verskeie mense wat hierdie uitval tussen die twee egoïstiese miljardêrs korrek voorspel het. Terwyl die voorspellings afgelag is deur sommige Suid-Afrikaanse Trump-ondersteuners. Sal maar nie name noem nie. Sal maar moet wag
Coen Basson2025-06-05Eugene Brink, dis 'n kragtige ‘handleiding’ vir Afrikaans op reis. Mag dit dissipline, trots, versigtigheid ontroer in ons taalgebruik. Lui-inglip van Engelse woordgebruik mag ons eie pragtige taal nie kaap nie. Elke spreker/skrywer moet verantwoordel
Luan Staphorst2025-06-05En van Heer van der Merwe kan mens geen end aan sy kleinlike, koggelende kommentaar oor gelowiges en geloofsinstellings verwag nie.
Barend van der Merwe2025-06-05Ja nee, die 'beste stad op aarde' is 'n totale klug. Ten opsigte van die politieke sisteem, die politici lewe nie met die realiteite van gewone mense nie. Hulle kry gratis 24 uur elektrisiteit, privaatsekuriteit, privaat mediese sorg, ens. Al die politici
Philippus van Rensburg2025-06-05Baie praatjies maak baie gaatjies!
In ons omgewing is dit die klank van sirenes wat elke dag of nag weerklink wat heersend is. Ontstellend, want misdaad gaan voort.
Die Kaapse Vlakte is veraf, net nog 'n item om die nuus vol te maak. Sonder 'impak", so
Raed-na-Gael2025-06-04Wonder of Musk se Grok hom laat gat omswaai het oor sy Teslas wat se verkope in die hek geduik het oor sy vriendskap met Trump. Soveelso dat Elon Trump sleg uitskel oor sy "pork-stuffed big beautiful bill", dit nadat hy wat Elon Musk is, baie mense hul we
J. Dippenaar2025-06-04Dankie vir een van die interessantste en insiggewende onderwerpe waarna ek kon luister. Skole moet eintlik hierdie praatjie/video as beroepsvoorligting kan gebruik.
Barend vd Merwe2025-06-04'n Mens kan nie van die NG kerk verwag om sulke verklarings uit te reik nie. Die NG kerk is te druk besig met hulle studies van homoseksuele mense. Laaste wat ek gehoor het, was die NG kerk se CEO dok Jan Lubbe, ook erg onder skoot van die konserwatiewe f
Johan de Beer2025-06-04Daar is 'n verskil tussen slaapkamersake en ongebreidelde barheid. Afrikanermense het nog altyd privaatsake privaat gehou en bespreek. Mens hoop dit bly so. Skrywers wat alewig na die seksdoepa gryp, sukkel om te skryf en probeer bietjie adrenalien om die
Johan de Beer2025-06-04Wanner gaan die heer Oosthuizen vir ons so 'n mooi volronde mond sê oor mnr Ramaphosa en mnr Malema. Of is hulle te reg in hulle optrede? Ons wag in spanning.
J Fouche2025-06-03What an excellent turnout on 24 May at the Reinet Museum. Elise with her witty remarks had us hanging on her lips for more and more stories about GRT.
So wonderful to be part of her journey.