Die wenner van die Kokkedoortjie-kompetisie is Pieter Veldman. Baie geluk!
Pieter Veldman het die volgende boeke losgeslaan:
Koekedoor
Errieda du Toit
Uitgewer: Human & Rousseau
ISBN: 9780798169578
Koekedoor 2
Errieda du Toit
Uitgewer: Human & Rousseau
ISBN: 9780798172356
Uitgerys
Mareli Visser
Uitgewer: Human & Rousseau
ISBN: 9780798169585





Kommentaar
Goeiedag.
Ek is naarstigtelik op soek na hierdie resepteboeke.
Verkieslik isbn 9780798169578