Lirieke van “Pappa maak dit reg”

  • 2

Hi,

Ek is opsoek na die lirieke van “Pappa maak dit reg” van Gé Korsten. Sal iemand my hiermee kan help?

Dankie baie vanuit Aus!!

Marijke

  • 2

Kommentaar

  • Ek ken slegs die koor, dit lui: "Ja Pappa maak dit reg, ons ander is te sleg, ja Pappa staan maar altyd reg om vir ons te kom veg"

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top