SêNet-briefskrywer


'n Paar vrae oor Afrikaans

SêNet-briefskrywer 2014-07-10

Wil weet of die woord “inlêery”

SêNet-briefskrywer 2014-02-18

Voëlvry-konsert

SêNet-briefskrywer 2014-02-07 Clara Pienaar sê dat Voëlvry beteken “so vry soos ‘n voëltjie”. Snaaks, maar “voëlvry” beteken vir my iets heel anders.

Die Afrikaner-kind

SêNet-briefskrywer 2014-01-23

Koch le Roux

SêNet-briefskrywer 2014-01-13

Oom Jan is reg

SêNet-briefskrywer 2013-11-29 Oom, my pa sê oom is reg, oom Koot is sensitief. In die klub het hy gehuil toe hy vertel van sy hondjie wat dood is.

Dirk Uys & Johannes Kerkorrel

SêNet-briefskrywer 2013-11-28 Can you advise on how best to access the correspondence that took place between Dirk Uys and Johannes Kerkorrel during April 2002 and that dealt with the relative importance of the two musicians' contribution to the Voëlvry movement?

Oom Wouter, geskiedenisboeke vir oom

SêNet-briefskrywer 2013-11-25 Oom, my pa sê hy kan die volgende boeke sterk aanbeveel, oom sal baie van Suid-Afrika leer as oom dit lees.

Oom Jan Rap, vreeslike dinge

SêNet-briefskrywer 2013-11-25 Oom, ek het die naweek vreeslike dinge gehoor oor wat die polisie van apartheid aan die swartes gedoen het. Oom moet sê wat oom dink, ek voel sleg oor alles.

Dankie oom Jan Rap!

SêNet-briefskrywer 2013-11-21 Dankie vir oom se raad oor my meisie wat pregnant is.

Liewe oom Jan Rap

SêNet-briefskrywer 2013-11-14

Nostalgie: Ouma

SêNet-briefskrywer 2013-10-28 Dood. Morsdood. Ouma is nou al meer as 10 jaar lank in die hemel. Ek mis Ouma.

Kommentaar oor Prof Jansen se uitlatings

SêNet-briefskrywer 2013-10-17 Die nou reeds holruggeryde kommentaar oor Prof Jansen se uitlatings ten opsigte van Engels as moedertaalonderrig laat my wonder oor die mens se beskouing van ons doel op aarde.

NG Kerk en gays

SêNet-briefskrywer 2013-10-10 Ek lees in die Beeld dat die NG Kerk tydens hulle sinodesitting die besluit rakende gaypersone in die ampte weereens uitgestel het vir verdere ondersoek.

Oom Jan Rap, veg só vir Afrikaans

SêNet-briefskrywer 2013-10-10 Al verskil ons baie sterk oor party dinge, is ek bly oom is ook besorg oor die toekoms van ons taal.
Top