Is daar iemand wat weet of Koch le Roux se stukkies oor Ou Rietvlei in boekvorm beskikbaar is? Dit was vir jare lank weekliks in Die Landbouweekblad. John van den Bergh het ook op 'n stadium daarvan voorgelees in sy radiorubriek “'n Rusplek Langs Die Pad”.
Andries Holtzhausen


Kommentaar
Laat my ook asb weet.
Naand, Koch le Roux was my pa. Miskien kan ek help.