Woonagtig in Paarl. Ek sal graag wil weet of die woord “inlêery” slegs ’n streekswoord is. Kaapse Afrikaans hier aangebring deur Nederlandse slawe. Of is dit al ’n erkende Afrikaanse woord.
Baie Dankie
Beste Groete
Anel
1Woonagtig in Paarl. Ek sal graag wil weet of die woord “inlêery” slegs ’n streekswoord is. Kaapse Afrikaans hier aangebring deur Nederlandse slawe. Of is dit al ’n erkende Afrikaanse woord.
Baie Dankie
Beste Groete
Anel
1
Kommentaar
Beste Anel,