SêNet-briefskrywer2012-12-13Dit verbaas my. Die Afrikaanse Wikipedia is 'n armmansprojek: 'n klein groepie onvergoede slawe skryf die artikels in hulle vrye tyd.
SêNet-briefskrywer2012-12-04Die wetenskaplik/kritiese persoon daarenteen, kan net eenvoudig nie glo aan 'n ontasbare, mistieke goddelike figuur waarvan die bestaan nie volgens die wetenskaplike metode bewys kan word nie.
SêNet-briefskrywer2012-10-26"Ons het 'n magdom leesboeke in besonderse goeie toestand wat tans oorbodig is by die huis, en wil nie net van hulle ontslae raak nie, dus sou ek graag wil weet, is daar iemand wie dié boeke kan kom afhaal en dalk weer versprei?"
SêNet-briefskrywer2007-10-02Dana Snyman: Anderkant die scrap (Human & Rousseau, 2006) Die boek, ‘n samestelling van nege-en-veertig kort vertellinge, lees soos vinnige flitse van historiese en hedendaagse werklikhede in ons land en het ‘n dokumentêre tipe ...