Kon ek maar Koos se hand geskud het, voor hy homself na ‘n ander dimensie verplaas het, sou dit my KOSMOS GOD se gebed aan hom gewees het:
Maak my een met grond, o God
Verhef my tot ‘n reëndruppel
Orden my gedagtes met ‘n briesie wind
En gee my siel die gloed van vuur
Amen
Gerhard Rossouw

