SêNet-briefskrywer2013-06-21Hoeveel mense is dalk oor eeue heen mislei deur verkeerde vertalings van baie verse, indien die ouer verse dan wel verkeerd is?
SêNet-briefskrywer2013-06-10In die tuin van Eden is daar nie vleis geëet nie. God het die mens bome gewys waarvan hulle mag eet, maar geen opdrag gegee dat hulle vleis mag eet nie.
SêNet-briefskrywer2013-01-16Ek het gedink oom sal my help, maar nou wil oom ons stuur na 'n soort strafkolonie. Nou kan ek sien oom is sommer 'n ou vark!