Hi my naam is Ansie en ek wil weet hoe kan ek te werk gaan om van die ou films spesifiek More, more en sy opvolg in die hande te kry op dvd. Sal dit waardeer indien u vir my kan terugvoer gee.
Groete uit Brandfort ( 'n klein dorpie in die Vrystaat)
0Hi my naam is Ansie en ek wil weet hoe kan ek te werk gaan om van die ou films spesifiek More, more en sy opvolg in die hande te kry op dvd. Sal dit waardeer indien u vir my kan terugvoer gee.
Groete uit Brandfort ( 'n klein dorpie in die Vrystaat)
0