Reusedwerg 2013-06-07 at 18:47 Ek gaan 'n skoot in die donker waag en ek dink dit was Chris Blignaut. Sal nie sjif drink daarop nie maar hy is die sanger wat ek dink baie van die "ou en oorspronklike" liedjies gesing het. Reply
Jan Rap 2013-06-10 at 22:18 Boerneef se gedig, getoonset en gesing deur Johan van Rensburg (sover ek weet) Reply
Kommentaar
Dis dalk Bokram van Blerk?
Ek gaan 'n skoot in die donker waag en ek dink dit was Chris Blignaut. Sal nie sjif drink daarop nie maar hy is die sanger wat ek dink baie van die "ou en oorspronklike" liedjies gesing het.
Ek meen dit was Johan van Rensburg wat 'n tyd terug oorlede is.
Koos
Boerneef se gedig, getoonset en gesing deur Johan van Rensburg (sover ek weet)
Louis van Rensburg