Navraag oor Elsa Joubert

  • 0

Hi julle, ek het die info oor Elsa Joubert van 9 Maart in BY baie geniet, en wil SO GRAAG haar st 3 artikel lees – destyds in Die Burger - oor:

“My grootste oomblik in die ossewatrek.”

EK KRY DIT NÊRENS TE SIEN NIE. Kan jul asb help hiermee?

Dankie,

Aletta Murray

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top