Boeke beskikbaar

  • 0

Aan wie dit mag behaag,

Ons het 'n magdom leesboeke in besonderse goeie toestand wat tans oorbodig is by die huis, en wil nie net van hulle ontslae raak nie, dus sou ek graag wil weet, is daar iemand wie dié boeke kan kom afhaal en dalk weer versprei?

Seëngroete

J Frost
Fochville

Weet enigiemand van ’n skool of biblioteek in Fochville wat hierin sal belangstel? Stuur vir my ’n e-pos daaroor by webvoet@litnet.co.za – NaomiBruwer

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top