Oom Jan Rap, dis Webvoet

  • 1

Oom, dis nie dat ek nie vir oom wil skryf nie, maar Webvoet boikot my. Sy wil nie aanvaar dat, omdat ek 'n skisofreen is met veelvoudige persoonlikheidsindroom, ek soveel skuilname kan gebruik soos wat ek wil nie. Sy sê dis irrelevant en niksseggend, nou hou sy my by "Sênet Briefskrywer" en ek is bang om dit aanhoudend te gebruik, netnou vererg sy haar.

Ek wou al skryf as Napoleon en Hitler, maar dit word nie toegelaat nie. Ook nie dat ek weer skryf as Kobus de Klerk of Gabriël nie.

Jammer en groete,

Sênet Briefskrywer Ontleder

Gmf – dis ook altyd alles my skuld - NaomiB

  • 1

Kommentaar

  • Aha, uitgevang, nou weet ek wie jy is, jy is Sênet-briefskrywer,

     

    Duitswester, aka Duitswester, aka Duitswester

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top