Kommentaar
Die stories van Afrikaans op kykNET: ’n onderhoud met Danie Marais
Cindy Padiachy 2025-11-08 Hier is jou boodskap in Afrikaans, met respek en emosie oorgedra: --- Ek is ’n Suid-Afrikaanse afstammeling van die gekontrakteerde slawe uit Indië. Ek was betower deur Die Stories van Afrikaans. Ek het gehuil en gelag, en op baie oomblikke het ek tr
Graad 5: Wiskunde-vraestel en memorandum, vierde kwartaal
Annette Van der walt 2025-11-08 Baie dankie vir die vraestelle. Dit gaan ons so baie help.
Elders gesien: Ons stem – die vergete meerderheid
Truida Prekel 2025-11-07 Elzilda, jy verstom my. Ek weet nie waar jy en jou pelle jul gronde of "feite' kry om ons "44" so te stereotipeer nie. Ons is net so bewus van die land se probleme. Ons is nie almal akademici met vet pensioene nie. Almal van ons het al gely onder dieselfd
Die Lasarus-effek: Jan FE Celliers (1865–1940)
FRANSJOHAN pretorius 2025-11-07 Ons praat dieselfde taal oor Jan Celliers se Oorlogsdagboek. Sensitief-aangrypende literatuur. Ek het hom uitgebreid benut vir my "Kommandolewe tydens die Anglo-Boereoorlog". Dit haal my top vier lysie van geskrifte uit die Anglo-Boereoorlog - Deneys Reit
Elders gesien: Ons stem – die vergete meerderheid
Fanie Cloete 2025-11-07 Aitsa! En wie het jou 'n mandaat gegee om namens my en ons ander gewone mense te praat, Elzida?
Die lang generaal: 'n samevoeging van samesweringsteorieë
Marie Geldenhuys 2025-11-07 Waar kan ek die boek koop?
Treurige wysies: Eugène N. Marais se "Winternag" as vers en lied (1908–2024)
David Willers 2025-11-07 Thanks for an absolutely fascinating contribution. Winternag was the first Afrikaans poem I learnt to recite at an early age. Excellent piece of original research by the author of this article.
Fotoverslag: Marianne Thamm lewer die jaarlikse PEN Afrikaans-lesing oor media- en uitdrukkingsvryheid
Nico M Ferreira 2025-11-07 Ai toggie, Sandra. Ek is seker 'n paar lesers het in hulle koffie gestik omdat jy na daai boek verwys. "Die bottom line" is egter: jy kan 'n miljoen woorde preek oor sogenaamde REGTE, maar as jy nie verwys na die verantwoordelikhede wat saam met die regte
Persverklaring: RSG Radioteater se Daar leef mense daar, ’n huldeblyk aan Athol Fugard
Louisa Mercer 2025-11-06 Ontsettend geniet 👏👏👏 Baie dankie. Die "sound effect", by klanke en akteurs was uit die boonste gestaltes, ek, Afrikaans en my Engelse man het dit so geniet. Jy kan letterlik die karrakters in jou gedagtes sien afspeel. Ons het dit so geniet
Graad 10: Wiskundige Geletterdheid 2-vraestel en memo, vierde kwartaal
Mireille 2025-11-06 Ek wil leer.
Treurige wysies: Eugène N. Marais se "Winternag" as vers en lied (1908–2024)
J 2025-11-06 Martin Watt is intussen oorlede. Groot verlies!
Treurige wysies: Eugène N. Marais se "Winternag" as vers en lied (1908–2024)
Peter 2025-11-06 Die FAK het onlangs 'n bundel bekendgestel met al die verskillende toonsettings van Marais se "Winternag". Daarin word melding gemaak van meer as 50 verskillende toonsettings.
Graad 10: Wiskundevraestel en memo, vierde kwartaal
Kirkwon 2025-11-06 Ok, is reg so - op soek na vraestelle.
Persverklaring: Die Klerksdorp Boekefees kondig die Sandy Schoeman-kortverhaalprys aan
Alta Pretorius 2025-11-06 "Daar's net een jy" spreek tot my. As oud-Klerksdorper wat 20 jaar van my lewe daar spandeer het, het stukkies van my hart daar gebly om die dorp te koester, terwyl ander dele gekoes het vir hartseer en moes kies om elders te oorleef as alleenvrou... Ek w
NALN: Daar was al ’n brand hier
Lafras Verwey 2025-11-05 Sandra, Orania het onlangs 'n replika van Paul Kruger se standbeeld op Kerkplein by hulle opgerig. Die oorspronklike standbeeld behoort aan die regering. Hoewel die regering aan die een kant met die koloniale erfenis wil wegdoen, is dit ook nie gretig om
Afrikaans Huistaal: Graad 10-vraestel en memorandum, tweede kwartaal
Miche 2025-11-04 Help 'n graad 10-leerder met Afrikaans Huistaal; sal baie graag die memorandum wil sien.
Afrikaans Huistaal: Graad 10-vraestel en memorandum, tweede kwartaal
Miche 2025-11-04 Wil baie graag weet.
Fotoverslag: Marianne Thamm lewer die jaarlikse PEN Afrikaans-lesing oor media- en uitdrukkingsvryheid
Sandra Pretorius 2025-11-04 Dis mos sy wat die voorwoord van "Die seuns van Bird Island" geskryf het, of verwar ek haar nou met iemand anders?
NALN: Daar was al ’n brand hier
Wyno Simes 2025-11-04 Goeiedag, die versameling by NALN is tans die eiendom van die Vrystaatse Provinsie se Departement van Sport, Kuns, Kultuur en Ontspanning.
Two Cape Town statues of Jan Smuts and the imbalance in the monumental landscape in the Company’s Garden – a holistic proposal for retention, relocation and replacement
Sandra Hanekom 2025-11-04 I think that a proper new venue for the second Jan Smuts statue could be the town of his birth, Riebeeck Kasteel. Historically small rural communities have been largely neglected in terms of significant statuary honouring the sons and daughters of their t
’n Blik op Pretoria FM se pad na die middelmoot
Erina Van der merwe 2025-11-04 Afrikaans is MY taal, ek streef daarna om so suiwer as moontlik te praat. Ek luister graag na luisterboeke en waardeer julle geweldig baie.
Afrikaans Eerste Addisionele Taal: Graad 10-vraestel en memorandum
Anaye Yose 2025-11-03 Help my met my Afrikaans Taal, asseblief.
Op pad huis toe van 'n stokvel-party af
Carlie Schiel 2025-11-03 Ek kan die trauma voel in jou beskrywing. Ook die reën as metafoor is vir my werklik treffend. Dankie.
Die woorde
kobi 2025-11-03 Eerste stanza, tweede lyn : nie ontsnap nie Vyfde stanza, eerste lyn : nie op my wag nie Dankie
Waarom by ’n uitgewer aanklop eerder as om self te publiseer?
Gerhard Engelbrecht 2025-11-03 Help asseblief, ek het so 260 gedigte (wel ek dink dit is gedigte, want ander wat dit gelees het sê so) geskryf en wil weet wie kan dit vir my publiseer en of dit die gehalte is om te publiseer. Ek is 'n faktotum by die skool en dink nie ek wil die selfp
Graad 10: Afrikaans Huistaal, drie vraestelle en memo’s, vierde kwartaal
olivia 2025-11-03 Kan ek asb Novembereksamen, graad 10-vraestelle en memorandums kry; ek het dit nodig, want eksamen is om die draai.
Graad 9: Afrikaans Huistaal-vraestel en memo, vierde kwartaal
Matshidiso Muchato 2025-11-03 GEC-toets vir Graad 9 - EAT.
Graad 7, vierde kwartaal: Geografievraestel en -memo
Ashwin 2025-11-03 Julle is die beste. Baie dankie.
Is Afrikaners slagoffers?
Raed-na-Gael 2025-11-03 Natuurlik is Afrikaners slagoffers. Die plaaslike "cloak-and-dagger squad" het dan 'n hand in die "ope" brief. Of is dit fakenews?
