Kommentaar
Toyota Stellenbosch Woordfees: Waar staan ons in die hof? – ’n regstelsel in tweespalt
Willem Botha 2025-10-24 Baie dankie, Jean, ek was een van die teleurgestelde vraestellers. Ten opsigte van die oorvol hofrolle: My vraag was oor die rol van mediasie wat tans as alternatiewe konflikoplossing aangebied word. Trouens, die howe moet dit as alternatief aan partye vo
Verkeersligplakkaatman
Karsten 2025-10-24 Such a true situation and you caught it perfectly in your words.
’n Kritiese betragting van die Gijima-uitsprake
Frappio 2025-10-23 Die bespreking beklemtoon die kompleksiteit van die Gijima-saak, veral die grense van onregmatige administratiewe handelinge, staatskontrakte en die noodsaaklike toetsing van magtiging en kennisgewing vir regsgevolge.
Graad 5: Wiskunde, kwartaal 4 – vraestel en memorandum
Raleigh 2025-10-23 Hallo. Ek is op soek na vraestelle.
Graad 7, vierde kwartaal: Geografievraestel en -memo
Orpa 2025-10-23 Ek wil net kyk hoe lyk die vraestel.
Apollo se fees
Karsten 2025-10-23 Your abilities with words blow my mind. Thank you for exposing me to the beauty of poetry.
Memories
Karsten 2025-10-23 Memories are so important. Thank you for reminding me that I need to create new and meaningful ones with you.
The stars
Karsten 2025-10-23 It is so amazing to be awestruck by creation and then some with poetic skill like this comes along and lets you see it even deeper.
Lesersindruk: Misdaad/Liefdaad deur Joanne Lombard is ’n vars debuut
Tersia Parsons 2025-10-23 Uitstekende artikel oor 'n baie spesiale boek. Wel gedaan!
Oor ouerskapsverlof
S Vosloo 2025-10-23 Hoe gaan dit werk met mans wat meer as een vrou het agv hul kultuur? En ook mans wat buite die eg kinders kry? Gaan die wet nie deur mans misbruik word om nie te werk nie?
Wiskunde, graad 7: Vraestel en memo (vierde kwartaal)
skhy lee 2025-10-22 Ons wil graag die webwerf vir ekstra skoolwerkoefeninge besoek.
Nuwe Alles-In-Een Graad 1, 2 en 3: Pret met Afrikaans Eerste Addisionele Taal-werkboekoefeninge
Liezl CORNELIUS 2025-10-22 Volg die Graad 1-, 2- en 3-boeke dieselfde temas?
Toyota Stellenbosch Woordfees 2025: verslag oor ’n Naledi-skrywersbyeenkoms
Ansie Coetzee 2025-10-21 Johan was altyd so 'n voorbeeldige seun en ware jintelman op skool gewees.
Toyota Stellenbosch Woordfees 2025: verslag oor ’n Naledi-skrywersbyeenkoms
Christian 2025-10-21 Uitstekende resensie! Oor 'n uitstekende uitgewer.
Graad 10: Afrikaans Huistaal, drie vraestelle en memo’s, vierde kwartaal
Riana Oosthuizen 2025-10-21 Help my asseblief met Graad 8-10 drie vraestelle en memo's.
Graad 5: Wiskundevraestel en memo, vierde kwartaal
Wilma Van Rooyen 2025-10-20 Hi, ek soek graad 5 Afrikaans Huistaal-vraestelle en memo's vir kwartaal 4, asseblief.Willem Pelser van RSG se eie keuse
Petronella Le Roux 2025-10-20 Baie geluk, Willem, met 'n spogprogram en musiek uit die boonste rakke, keurig uitgesoekte musiek. Dit was 'n fees vorwaar, die 80-jarige viering van "U eie keuse".
Ek wil graag LitNet-lesers se opinie vra
Selma 2025-10-20 Baie dankie. Ek waardeer regtig julle raad.
Ek wil graag LitNet-lesers se opinie vra
Selma 2025-10-20 Baie dankie Nico, Riette, Chris en Coenraad. Ek waardeer regtig julle raad.
Ek wil graag LitNet-lesers se opinie vra
Selma 2025-10-20 Goeie middag Dewald. Baie dankie vir jou advies. Dit het my baie gehelp en veral die ander boeke wat jy saam met die aanbeveel het.
WAT: Twee bekende Afrikaanses as nuwe beskermpersone aangewys
Hanno Visagie 2025-10-20 Hoekom is Frank Opperman en Kabous Meiring volgens die WAT "Afrikaanses" en nie Afrikaners nie? Is die woord Afrikaners dan steeds taboe onder die kulturmarxistiese Stellenbosch-akademici?
Ek wil graag LitNet-lesers se opinie vra
Coenraad Walters 2025-10-20 Ek onderskryf graag die opmerkings van die vorige kommentators - daar is nuttige riglyne daarin. Ek wil die volgende byvoeg: as jou dogter iets lees wat vir haar te moeilik is, of dit nou in terme van taalgebruik of inhoud is, sal sy sekerlik slim genoeg
J.D. Kestell: Religious beliefs for peace and the continuation of the struggle during the South African War (Anglo-Boer War)
Cas Vos 2025-10-20 Skitterende en insiggewende navorsing. Dit bied 'n helder lig op J.D. Kestell se monumentale bydrae in 'n droewe oorlogstyd.
Fotoblad en kort opname: Vyfde Swart Afrikaanse skrywersimposium (Universiteit van Wes-Kaapland, Oktober 2025)
Denzyl Harper 2025-10-20 Hou so aan, mensdom. Afrikaans is 'n pragtige kragtige taal wat beelde skep in dit se letters self, terwyl dit deur ons wee' sy prag rig. Laat dit Afrikaans reën in dit se alle mag.
Atrium – Gedigte 1970–2025 deur Marlise Joubert (samesteller: Karen de Wet): ’n LitNet Akademies-resensie-essay
Bruce Taylor 2025-10-20 A very well researched and sensitive description of her work. An absolute pleasure to read. Go well, Marlise.
Graad 7 Afrikaans Huistaal: Vraestel 1, 2 en 3
Jacomi Strydom 2025-10-19 Kan jy my op die stelsel plaas om vraestelle en memo te ontvang, asb.
Graad 11: Rekeningkunde (hele jaar se werk), vraestel en memo
Jaquelene 2025-10-19 Hallo! Baie dankie vir al die hulp; dit word opreg waardeer. Wil uitvind of julle dalk Graad 10 Rekeningkunde, vierde kwartaal-vraestel het om te deel?
Die Lasarus-effek: Wilhelm Mangold (1877–1922)
Ruaan Dutton 2025-10-19 Goeienaand. Is daar enige boeke geksryf oor sy dag- en oorlogverhale?
Die storie van ’n storie: van roman tot draaiboek
Joan Hambidge 2025-10-18 "Hierdie draaiboek moet nog onder die oë van ’n sensitiwiteitsleser kom." ... Hoe sou jy maak met Bela Tarr se Satantango? Die jongste Nobelpryswenner se verhaal is die teks vir hierdie epiese film. 7 ure lank. Goeie stuk, maar kyk na Chris Barna
Graad 4: Algemene wetenskappe (NWT), tweede kwartaal
Kotie Joubert 2025-10-18 Waar kan ek asb Afrikaans-vraestelle en -memo’s kry vir Graad 4 in Sosiale Wetenskappe, Natuurwetenskappe en Lewensoriëntering?
