Kommentaar

Cake sitting to ward off AI

Minnie Desaivre 2025-10-07 Thank you en dankie. Ek het dit nie 'n titel gegee nie, sou dit eintlik "Let them have cake" genoem het. :-)

Pasverskyn: Troep: Die dinge wat hulle saamdra deur Bun Booyens

RONEL BEUKES 2025-10-06 My eie lewe is deur hierdie oorlog van "Troep" tot waarheid geruk. As 20-jarige meisie het ek by 1 Militêre Hospitaal begin werk. Ek is 'n radiografis. Hierdie seuns wat daagliks en snags die Hospitaal ingestroom het dmv ambulanse en vliegtuie uit die gr

’n Huldeblyk aan my pa: Wilhelm Johann Jordaan

Delarey Ferreira 2025-10-06 Hy was en bly 'n legende, my lekkerlagkliënt wat later 'n vriend geword het. Ek kleef vas aan baie van jou woorde en bewaar jou bundel soos goud.

’n Huldeblyk aan my pa: Wilhelm Johann Jordaan

Joan Hambidge 2025-10-06 'n Aangrypende huldeblyk van 'n belangrike mens en vriend. 'n Enorme verlies. Persoonlik word sy sober raad gemis. En sy heerlike humor. Met 'n verstommende belesenheid. My lewe is op soveel vlakke sedert 1987 deur sy aanwesigheid verryk.

’n Huldeblyk aan my pa: Wilhelm Johann Jordaan

Renée Conradie 2025-10-06 Saam met vele wat die voorreg gehad het om Wilhelm te leer ken, sê ek dankie vir hierdie wonderlike huldeblyk.

’n Bespreking van Wieg deur Joan Kruger

Mariette de Wit 2025-10-06 'n Wonderlike resensie. My vriendin het toevalig ook vir my 'n uittreksel gestuur, wat handel oor Hercules van Loon en die plaas Hercules Pilaar. Hierdie plaas is al oor die 120 jaar in ons familie. Ons was bewus van die keelsny-episode, maar in die eerst

Pasverskyn: Valskermbataljon-verhale saamgestel deur Mike Bolhuis

Calla Freysen. 2025-10-06 Baie bly toe ek dit gisteraand op TV gesien. Sal vandag een gaan koop by Exclusive Books by Gateway. Was van 1 Oktober 1964 in 1 Valskerm bateljon. Kommandant Klomp bevelvoerder. Kaptein van den Berg in beheer van opleiding. Kaptein van der Wals. Dan staf

Die katartiese metode deur Jaco Fouché ’n klein boek met ’n reuse impak

Henning 2025-10-06 Wat ‘n ongelooflik onderhoudende resensie. Dis merkwaardig hoe die boek daarin eggo. Of terugkaats. Of selfs weergalm. Ek hou nie van ‘n doring in my voet (of vinger) nie. Nee, geen lekker jeukerige pyn vir my nie. Dankie, Deburah

Wat sê Bettina? Nathi Mthethwa: selfdood, of dalk iets meer sinisters?

Hans Richardt 2025-10-05 Bheki Cele is geskors as nasionale kommissaris gedurende die gewese minister se termyn. Politieke moorde in Kwazulu Natal het nou hele kommissie van ondersoek oor die korrupsie in polisiegeledere. Dit bring die sinistêre deel na vore in Bettina se skryf

Cake sitting to ward off AI

CARMEL RICKARD 2025-10-05 Loved this! Thank you Minnie. Now I will understand all the cake deliveries next door. Vasbyt dear neighbour!

Cake sitting to ward off AI

Karen Hart 2025-10-04 Wonderlike storie, buurvrou!

Wiskunde, graad 1: vraestel en memo

Eldrie Blou 2025-10-03 Yes

Wiskunde, graad 1: vraestel en memo

Eldrie Blou 2025-10-03 Stuur gerus alle nodige inligting.

Wat sê Bettina? Nathi Mthethwa: selfdood, of dalk iets meer sinisters?

Fransjohan Pretorius 2025-10-03 Die ironie van die nabyheid van die woord sinister aan minister ontsnap my nie.

Wat sê Bettina? Oor nasionale dialoog

Erwin Rode 2025-10-03 Daar is 'n verskil tussen oorsig en toesig. Die manne het gaan toesig hou.

Introvert

Carlie Schiel 2025-10-03 Dankie, Heidi.

Die meisie met vlerke deur Jaco Jacobs: ’n lesersindruk

Aryan Singh 2025-10-02 Hello my name is Aryan Singh, am interested in the book, the English version for a better understanding.

Ek mis vir Trompie

Nico M Ferreira 2025-10-02 Vir diegene wat nie mooi verstaan waarna Connie Kerkmuis verwys nie: Daar is nog steeds "kenners" wat wyd en syd verkondig dat Trompie, Saartjie, Die Uile, Keurboslaan, ALLE sagtebandboeke, ALLE ingevoerde "comics" ens, ens, is uit die bose en moet vermy

Introvert

Heidi 2025-10-02 Profound 🙄🙄

Wat sê Bettina? Nathi Mthethwa: selfdood, of dalk iets meer sinisters?

Henning 2025-10-02 Die insident het my aan dié gedig laat terugdink: “In Detention” – Chris Van Wyk He fell from the ninth floor He hanged himself He slipped on a piece of soap while washing He hanged himself He slipped on a piece of soap while washing He

Elders gesien: Hou oud is Afrikaans?

Fanie Jacobs 2025-10-01 Antropologie van Jan Jacobse-stamvader se Dna wys dat Zeeland, Vlaandere, Noorweë en die Lae Lande van Duitsland met mekaar komunikeer het in Zeeuws, 'n Taal van die see. Holland wou en het nooit Zeeuws as 'n taal of dialek erken nie. Van Maerlant noem d

Onverdiende eiegeregtigheid

Koos Holtzhausn 2025-10-01 Dankie, Handre, ek verbaas my vir die eiegeregtigheid deesdae, selfs in padgedrag. Sommige mense eien hulle die reg toe om persoonlike kommentaar oor ander mense te maak. Goeie artikel.

Ek mis vir Trompie

Connie Kerkmuis 2025-10-01 Wees maar versigtig vir Trompie, Koos. Jy wil nie die liberale ontstel nie. Die een professor het ook so na Trompie verlang en toe cancel die liberale hom.

Gedagtes van ’n beroerte-oorlewende

Pieta van Deventer 2025-10-01 Beste Tina, ek kan net uit eie ondervinding praat en dan moet 'n mens nooit vergeet nie, elke beroerte oorlewende se ervaring is uniek. Ek het wel nie 'n bloedklont gehad nie, maar wel erge bloeding. Neem ook in ag dat ek nie 'n medikus is nie. Ek het wel

Graad 8: Natuurwetenskappe-vraestel en memo, derde kwartaal

Naomi Meyer 2025-10-01 Hallo en dankie vir jou navraag. LitNet kan jou help om voor te berei vir jou Wiskunde (en vir ander vakke ook). Ons het 'n indeks van gratis vraestelle waarmee jy jou werk kan oefen. Hier is 'n skakel na die indeks: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-

Wat sê Bettina? Die probleem met nasionale gesondheidversekering

Sarie 2025-09-30 Worcester het 'n opleidingshospitaal van Stellenbosch Universiteit, daarom is dienste beter. Die Wes-Kaapse staatshospitale is opgegradeer met goeie toerusting, maar die personnel is oorwerk en te min. Het Vrydag na 'n Netcare gegaan vir bloedtoetse. Oppa

Jong lesers: Gerook deur Eldridge Jason

Tracelene september 2025-09-29 Die kinders is baie lief vir hierdie storie en kinders is anders as hulle nie hulle storie kan kry nie, maar ek vra kan u dalk nog meer oor hierdie uitbrei, asb? En antwoorde en vrae gee, asb? En dan soek ek iets om verder te lees.

Persverklaring: ’n Liefdesgeskiedenis – ’n RSG-middagvervolgverhaal uit die argief

Susan Taylor 2025-09-29 Pragtig. Ek sal daarvan gehou het as Cor die storie verder kon skryf.

Gedagtes van ’n beroerte-oorlewende

Tina du toit 2025-09-29 My man het op 9 September 2025 'n beroerte, gehad: bloedklont op brein. Tans in rehabilitasiesentrum. Hy doen baie goed, maar na 20 dae is hy met tye nog baie moeg. Soos vandag. Hy sien met tye goed wat nie daar is nie. Is dit normaal?

I am from

Ina Potgieter 2025-09-29 Dit is besonders, Jana! Dankie vir hierdie! Baie mooi! Ek hoop daar is vele meer.

Laat die diere praat

Ulyn Botha 2025-09-28 Hoogs interessant, ek self vind alle diere baie meer interessant as mense, ek sien elkeen as 'n indiwidu, wat hy of sy eie indentititeit, en geaardheid het. Die mens is nie beter as die dier nie, diere verdien dieselfde regte as mense, die reg om lewe, om

Wilgenhof: Wie bepaal die skrif aan die muur?

Nato Zondagh 2025-09-28 Wilgenhof, pionierplek, waar Bennie Osler as Springbok rugbyspeler ryp gemaak is. Ook 4 geslagte de Villierse, uitskieters in die samelewing. Die plek vir sang, swot en kaf praat op kwodbanke. Die 1965-ers wat steeds reünies hou, mekaar as broers koester

Commendatio: Breyten Breytenbach-prys vir digkuns 2025

Frederick Botha 2025-09-27 Wonderlike commendatio, Ryan! En geluk, Danie! Jou bundel is werklik iets besonders.

Uitsonderlike viering van wynplaas, luiperdtrust en outeur

Magdaleen du Toit 2025-09-27 Die Afrikaans vir pangolin is ietermagog of ietermagô.

Laat die diere praat

Stephanie le Roux Brotherton 2025-09-27 I am of Afrikaans origin but English speaking from my childhood. I find Afrikaans to be a beautiful language and have only discovered it's true richness in my advanced years. I find it sad that it is being bastardised by the intrusion of many English wor

Persverklaring: ’n Liefdesgeskiedenis – ’n RSG-middagvervolgverhaal uit die argief

Gina 2025-09-26 Hierdie het ek eers nie geluister nie, MAAAAAR, toe ek wel luister, is ek ook geboei. Dankie RSG, Frieda, Nic en elke blaar wat kon praat. Dit was tranemooi. Soos dit in ons wêreld is. Báie dankie. Fantasties julle!!

Persverklaring: ’n Liefdesgeskiedenis – ’n RSG-middagvervolgverhaal uit die argief

hester 2025-09-26 Ek het die middagvervolgverhaal baie geniet. Die karakters is baie goed uitgebeeld. Ek mis nie een middag se uitsending nie.
Top