
Prent: Canva
Dis nie moeilik om te skat hoeveel leerders in hierdie prent is nie. As jy in graad 10 is en jy laai hierdie gratis oefenvraestel deur Lee-Ann Langeveld af om jou Wiskunde vir die eksamen te oefen, gaan dit ook maklik wees om berekeninge te doen waarin jy deur middel van ’n frekwensietabel die aantal gemiddelde leerders in die Overberg moet skat en uitwerk. As jy hierdie vraestel uitgewerk het hoef jy nie te skat of jy sal goed doen nie, jy sal sommer wéét jy gaan sukses behaal!
Klik hier om die vraestel gratis in PDF-formaat af te laai.
Klik hier om die memorandum gratis in PDF-formaat af te laai.
Lees ook:
Graad 10: Wiskundetoets en memorandum – waarskynlikheid en finansies, kwartaal 3


Kommentaar
Graad 10-leerder.
Goeiedag en dankie vir jou navraag. LitNet publiseer heelwat vraestelle en memoranda wat gratis afgelaai kan word en waarmee die werk hersien en vasgelê kan word. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF af te laai. Voorspoed met die voorbereiding! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Die graad 10 Wiskunde-memo, kwartaal 4.
Hallo! Dankie vir jou navraag. Die memorandum waarna jy op soek is, is deel van hierdie artikel. Hier is 'n direkte skakel daarheen: https://www.litnet.co.za/wp-content/uploads/2024/10/Gr.10-Kw.4-Vraestel-2-2024-memorandum.pdf. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder