
Foto: Canva
Is jy in graad 10 en droom jy van reise na verre lande? In hierdie gratis Wiskundevraestel deur Lee-Ann Langeveld gaan jy nie net somme oor waarskynlikheid onder die knie kan kry nie, maar jy gaan ook leer hoe een seun deur middel van saamgestelde rente vir sy sporttoer na Italië kon spaar. Laai hierdie toets en memo af om hierdie kwartaal met behulp van ’n interessante vraestel goeie punte te kan behaal.
Klik hier om die vraestel gratis in PDF-formaat af te laai.
Klik hier om die memorandum gratis in PDF-formaat af te laai.
Lees ook:
Graad 10: Wiskundige Geletterdheidsvraestel en -memo, hersiening


Kommentaar
Baie bly oor die uitkoms van die eksamenvrae. LitNet is een van die beste en vinnigste wat ek ooit gebruik het vir my dogter.