Graad 11: Afrikaans Huistaal-vraestel en memo

  • 19

Prent: Canva

Is jy in graad 11 en wil jy eerder op jou selfoon rondblaai as om vir die eksamen voor te berei? Moenie soos hierdie bobbejaan wees wat jou foon vasklou nie. Sit dit eenkant en laai hierdie gratis oefenvraestel en memorandum deur Cecilia Klopper af. Daar is hoeka ’n visuele teks met ’n bobbejaan en ’n selfoon in hierdie vraestel.

Klik hier om die vraestel gratis in PDF-formaat af te laai.

Klik hier om die memorandum gratis in PDF-formaat af te laai.

Lees ook:

Indeks: notas, toetse en vraestelle

  • 19

Kommentaar

    • Hallo! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die vraestelle gratis in PDF-formaat af te laai. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Ina van der Walt

    Ek is 'n afgetrede Afrikaans Huistaal-onderwyseres en help graad 11- en 12-leerders met voorbereiding vir hul finalejaareksamens. Ek is op soek na vraestel 1 vraestelle, addendums en memoranda. Baie dankie by voorbaat.

    • Goeiedag, en dankie vir jou navraag. LitNet publiseer oefenvraestelle en memoranda vir selfstudie en hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle, waar alles op een plek bymekaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Sterkte met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

    • Goeiedag! Dankie vir die navraag. LitNet bied heelwat vraestelle om met hersiening en eksamenvoorbereiding te help. Hier is 'n indeks van die vraestelle, alles op een plek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied, en daar is telkens 'n vraestel en memorandum by elke afdeling opgelaai. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Gebruik die vraestelle gerus vir selfstudie. As die vraestelle waarna jy spesifiek op soek is nie hier beskikbaar is nie, blaai deur die lys en gebruik enige van die ander vraestelle wat jou kan help. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe vraestelle by. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

    • Hallo en dankie vir jou navraag! Ons het heelwat vraestelle op ons indeksbladsy van vraestelle, waar alles op een plek bymekaar is. Hier is 'n skakel na die indeksbladsy: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Hier sal jy vraestelle en bypassende memoranda aantref, ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat daar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Sterkte met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Goeiedag, ek wil graag 'n memo en vraestelle van graad 11 hê: Afrikaans, Lewensoriëntering, Wiskunde, Geografie, Toerisme, English, kry want ek wil my voorberei vir die eksamen wat voorlê.

    • Hallo en dankie vir jou navraag! Ons het heelwat vraestelle op ons indeksbladsy van vraestelle, waar alles op een plek bymekaar is. Hier is 'n skakel na die indeksbladsy: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Hier sal jy vraestelle en bypassende memoranda aantref, ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat daar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Sterkte met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

    • Goeiedag! Dankie vir jou navraag. LitNet bied heelwat oefenvraestelle met hul meegaande memoranda en hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle, alles op een plek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Blaai deur die lys van vraestelle om te sien wat daar is, en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF af te laai. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Onthou om volgende jaar weer van ons vraestelle gebruik te maak as jy die werk deurlopend wil vaslê, of vir die toetse en eksamens moet voorberei. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.

    Top