Kommentaar

Tim Huisamen: Ons is dankbaar

Marius Bakkes 2025-09-18 Tog gaaf dat ek onlangs nog 'n heerlike week saam met Tim en enkele vriende in my huis in die bos buite Hoedspruit kon deurbring. Tim was 'n lewensgenieter, maar ons het nie toe, tussen al die verwysings, wyshede en kwinkslae, kon reken dat dit die laaste

Perspektief

Raed-na-Gael 2025-09-17 En hoekom gee Hamas nie maar die twintigtal gyselaaars hul vryheid nie?

Springmielies: Die moderne herinterpretasie van Jesus as KI-kletsbot

Waldemar Gouws 2025-09-17 Jesus wat klets? Watter paradigma bied veel gepaster werkwoorde om die generatiewe kunsmatige standaard te troef? Ek sien ons het hier met 'n "sucker" vir die tydsgewrig te doen. Mooi so, dapper burger!

Die uitvaart deur Carla van der Spuy: ’n onderhoud

Carla van der Spuy 2025-09-17 Ek het 'n hoofstuk oor bystanddood geskryf en met kenners gepraat. Dis maar 'n omstrede onderwerp.

Kirk se dood en die wit Republican-gesindes se gal

Elma Coetzer 2025-09-17 Liewe Andréa, ons treur Charlie – nie omdat ons rassiste en narsiste is nie, ons treur Charlie want in ‘n wêreld waar ons kinders oordonder word met politiese geraas, geweld, identiteits-krisisse en gebroke huise was hy ‘n standvastige baken. 'n

Kirk se dood en die wit Republican-gesindes se gal

Elzan Frank 2025-09-17 Ek stem 100% met jou saam. Ek vind dit uitlokkend en afskuwelik dat mense wat beweer dat hulle Christus volg (sic), hul naaste haat, valse woorde bewonder en heeldag sit en oordeel - in essensie: Niks van Christus verstaan, nevermind volg nie. "Al sou ek

Tuin van Digters 2025 deur Willem Mulder se lens

Waldemar Gouws 2025-09-17 Me Klara du Plessis is sekerlik tog familie van Peter Blum?

Springmielies: Die moderne herinterpretasie van Jesus as KI-kletsbot

Juffrou Rottenmaaier 2025-09-17 Dis opwindende tye. Die opsie van Jesus-kletsbotte, bring Jesus vir die gelowige so naby soos nog nooit tevore nie. Na 2000 jaar van stilte, is daar nou hoop vir die gelowige. En, ek verneem een van ons groot geeste in die gospelmusiekmark, voorspel dat d

Kirk se dood en die wit Republican-gesindes se gal

Albert 2025-09-17 Die Kirk-mense celebrate die wederkoms van 'n christelik-nasionale geloof wat hul politieke agenda pas. Jesus was nie 'n Nasionalis of 'n patriot nie. Toe hy gevra is of hy die Koning van die Jode is, was sy antwoord: "Dis julle wat so sê." Die mense is

Herinneringe aan Jan Boland Coetzee

Emile 2025-09-17 Dankie vir jou kommentaar, Willem. Oom Jan het wyn én woorde geïnspireer.

Pasverskyn: Atrium. Gedigte 1970–2025 deur Marlise Joubert

Bruce Taylor 2025-09-17 I wish to purchase the book Atrium by Marlise Joubert. Do you have an outlet in Table View?

Sneldriftig

Lee Delport 2025-09-17 O wee! O wee! 😁😘 Ek geniet die intriges van die lank lydende weduwee Viljee.

Herinneringe aan Jan Boland Coetzee

Willem Rekkie Marais 2025-09-16 Seker een van die mooiste eerbewyse wat ek nog gelees het: Vir my is dit sy brutale oortuiging dat die grond, die fisieke aarde en die natuur, die mensdom se grootste gawe is, en dat beskawings slegs gemeet kan word aan die manier van omgang met en respe

Graad 9: Wiskundetoets en memo, derde kwartaal

Fazlin 2025-09-16 Ek dink dit sal help.

Die ekonomiese waarde van die moedertaal

Henk 2025-09-16 Ek dink beslis nie die ander inheemse tale is in die verlede geminag nie. Daar was radiostasies voor 1994 in elke taal van SA. Toe ek jonk was was dit dikwels onverstaanbaar en frustrerend dat die radiostasies wat die Afrika-tale uitsaai se sein baie ster

Graad 10: Lewenswetenskappe-vraestel en memo

Reneilwe 2025-09-16 Julie inligting is baie behulpsaam en dit help ons learners baie met van die goed wat ons mee sukkel.

Kirk se dood en die wit Republican-gesindes se gal

Vivian Jansen 2025-09-16 Ons koppel "geloof" te vinnig aan die uiterlike, jy ken die mens nie, maar omdat jy die jam om die mond kry, glo jy alles. Goddelike wysheid is deesdae tog so belangrik.

Spring bokkies, spring!

Barend vd Merwe 2025-09-16 Hierdie span van die Erasmus/Kolisi-era, is sonder enige twyfel een van die heel grootste rugbyspanne ooit, moontlik die heel beste Springbokspan van alle tye. So sê ek, wat maar 'n louwarm kyker van toetsrugby is. Ek het wel die hoogtepunte gaan kyk van

Stories vir die siel – inspirerende kortverhale, saamgestel deur LAPA Uitgewers: ’n resensie

Christine Craze 2025-09-16 Baie dankie vir die eerlike resensie, Nini!

Broekdraer Oscar vrou

Lynette conradie 2025-09-15 Wonderlike woorde!

Graad 8: Wiskundevraestel en memo, derde kwartaal

lizandrie 2025-09-15 Ek wil goed doen in Wiskunde.

Graad 6: Wiskundevraestel en memo, derde kwartaal

Rey-lize 2025-09-15 Fantastic, baie goed, dit help baie!

Tim Huisamen: Ons is dankbaar

Dewald Koen 2025-09-15 Dankie vir hierdie hartroerende huldeblyk aan Tim, Malcolm. Ek was altyd verstom oor sy kennis van alles onder die son. Gesprekke met Tim oor 'n koppie tee was altyd 'n vreugde soos min. Hy was 'n mensch par excellence.

Afrikaans Huistaal: Graad 10-vraestel en memorandum, tweede kwartaal

Steresah Blom 2025-09-15 Ek help 'n graad 10 leerling met Afr HT. Sal dit waardeer indien ek toegang tot ekstra vraestelle het.

Hier is die deelnemers aan vanjaar se Kommadagga-slypskool en -residensie

Izak de Vries 2025-09-15 Sonja. Hou LitNet en die Gerwel-stigting se webblaaie dop. Ons laat weet wanneer aansoeke open.

Graad 9: Afrikaans Huistaal-vraestel en memo, derde kwartaal

Naomi Meyer 2025-09-15 Hallo! Om vas te stel wat jy spesifiek vir die eksamen leer, moet jy met jou onderwysers praat en vasstel. LitNet kan jou help met vraestelle sodat jy kan voorberei. Daar is gratis vraestelle en memoranda op LitNet beskikbaar en dit kan jou met jou voorbe

Graad 10: Afrikaans Huistaal, drie vraestelle en memo’s, vierde kwartaal

Naomi Meyer 2025-09-15 Hallo! Daar is gratis vraestelle en memoranda op LitNet beskikbaar en dit kan jou met jou voorbereiding help. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle waar alles op een plek bymekaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. K

Graad 9: Wiskundetoets en memo, derde kwartaal

Naomi Meyer 2025-09-15 Hallo! Daar is gratis vraestelle en memoranda op LitNet beskikbaar en dit kan jou met jou voorbereiding help. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle waar alles op een plek bymekaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. K

Hier is die deelnemers aan vanjaar se Kommadagga-slypskool en -residensie

Sonja Pienaar 2025-09-14 Hoe kan mens die skryfskool bywoon?

Graad 9: Wiskundetoets en memo, derde kwartaal

Ciara Solomons 2025-09-14 Ek wil slaag.

Herinneringe aan Jan Boland Coetzee

Johan van Rooyen 2025-09-14 Dankie, Emile. Jan Boland, 'n ware mens-mens, wynmaker, rugbyspeler, landbouleier en Dagbreker. Hy was vir my 'n baken, 'n held en 'n steunpilaar tydens my SA wynbedryfsjare. Dit was altyd so lekker om te kon sê dat ek hom ken en om na sy wyse raad en o

Die totstandkoming van die Nasionale Raad vir Onderwys en Opleiding: ’n onderhoud met Jaco Deacon

Joan Hambidge 2025-09-13 Baie dankie vir hierdie bydrae. Nes jou uitstekende referaat by die Akademie-simposium op 11 September by STIAS.

Die versoeking van Thomas Maas deur Chris Karsten: ’n resensie

Gerda 2025-09-13 Herinner baie aan Francois Smuts se 'Slagoffer'.

Graad 10: Afrikaans Huistaal, drie vraestelle en memo’s, vierde kwartaal

Adri Coetzee 2025-09-13 Goeiedag, ek wil graag kyk na vraestelle vir graad 10, Afrikaans Huistaal.

Floreer deur Ilse Salzwedel: ’n resensie

Tania Hoon 2025-09-13 Ons is almal by Solidariteit Helpende Hand geseën met die boek...dit is ongelooflik eerlik en kan met elkeen resoneer. 10*
Top