Afrikaans Huistaal: Graad 7-vraestelle en memo’s, tweede kwartaal

  • 4

Foto: Canva

Is jy in graad 7 en nou eerder lus vir middagete as om vir jou laaste Afrikaans Huistaal-vraestelle van die tweede kwartaal voor te berei? Indien jy ook honger is vir goeie punte, laai hierdie gratis oefenvraestel deur Eugene van der Westhuizen af en gebruik die oefenvoorbeelde om vir jou eksamen voor te berei. Daar is ’n resep vir ’n bekende Suid-Afrikaanse gereg as voorbeeld. 

Klik hier om die vraestelle en memorandum gratis in PDF-formaat af te laai. (Die memoranda is onderaan die vraestelle. Rol ondertoe, verby die vraestelle.)

Lees ook:

Indeks: notas, toetse en vraestelle

Graad 7: Wiskunde – voorbereiding vir die Junie-eksamen

  • 4

Kommentaar

    • Goeiedag! Dankie vir jou navraag. Daar is heelwat vraestelle op LitNet beskikbaar en dit kan help met eksamenvoorbereiding. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle waar alles op een plek bymekaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik op die skakels om die vraestelle en memoranda gratis in PDF af te laai. Sterkte met die voorbereiding! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.

    Top