Is jy in graad sewe? Wil jy begin voorberei vir die Junie-eksamen? Laai ’n gratis vraestel en memorandum wat deur Lee-Ann West vir LitNet opgestel is, hier af.
18Is jy in graad sewe? Wil jy begin voorberei vir die Junie-eksamen? Laai ’n gratis vraestel en memorandum wat deur Lee-Ann West vir LitNet opgestel is, hier af.
18
Kommentaar
Heldhaftige en doelgerigte poging. Verdien komplimente. Baie dankie.
Baie dankie vir die hulp.
Dankie.
Vraestel graad 7
Beste Chantell
Ek hoop dit gaan goed.
Besoek LitNet se skole-indeks: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/
Dit het verskeie hulpbronne vir leerders.
Neem asseblief kennis dat hierdie hulpbronne addisioneel tot bestaande skoolwerk is, en nie die voorgeskrewe werk vervang nie.
Vriendelike groete
Kan u asseblief vir my die gratis graad 7-vraestelle en memos stuur?
Beste Mertzie
Ek hoop dit gaan goed.
Besoek LitNet se skole-indeks: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/
Dit het verskeie hulpbronne vir leerders.
Neem asseblief kennis dat hierdie hulpbronne addisioneel tot bestaande skoolwerk is, en nie die voorgeskrewe werk vervang nie.
Vriendelike groete
Dankie. My dogter is graad 7. E-pos asseblief die vraestel en memo.
Beste Francois
Ek hoop dit gaan goed.
Besoek LitNet se skole-indeks: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/
Dit het verskeie hulpbronne vir leerders.
Neem asseblief kennis dat hierdie hulpbronne addisioneel tot bestaande skoolwerk is, en nie die voorgeskrewe werk vervang nie.
Vriendelike groete
Beste Francios
Ek hoop dit gaan goed.
Besoek LitNet se skole-indeks: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/
Dit het verskeie hulpbronne vir leerders, wat jy kan aflaai.
Neem asseblief kennis dat hierdie hulpbronne addisioneel tot bestaande skoolwerk is, en nie die voorgeskrewe werk vervang nie.
Vriendelike groete
Ek wou net weet of die vraestelle net in Afrikaans te kry is.
Beste Helen, ja, die vraestelle op LitNet is meestal net in Afrikaans beskikbaar. Hier is 'n indeks van die volledige lys vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
My seun is in graad 7. Dankie vir die wiskunde-dokumente.
Wonderlik!
Vraestelle graad 7
Beste Annetjie
Ek hoop dit gaan goed.
Besoek LitNet se skole-indeks: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/
Dit het verskeie hulpbronne vir leerders.
Neem asseblief kennis dat hierdie hulpbronne addisioneel tot bestaande skoolwerk is, en nie die voorgeskrewe werk vervang nie.
Vriendelike groete
Middag. Ek sal asb graag Junie vraestelle vir Wiskunde wil hê.
Hallo! Hier is 'n indeks van al die vraestelle en memo's wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien of die inhoud waarna jy soek, hier beskikbaar is. Klik op die skakels om die artikels gratis in PDF-formaat af te laai. Groete, die LitNet-redaksie