Sandra Pretorius2025-08-26Barrie Hough se dood was 'n geweldige verlies. Nie net as skrywer nie, maar ook as joernalis. En as mens was hy baie spesiaal. Mag ons hom nooit vergeet nie.
Henning2025-08-26Doer op Quora skryf iemand:
“You Americans and Western Europeans don't know much about Mesopotamian influences and Asia’s culture.
The history which have been established by Western Europeans and North Americans is not complete. There are many connect
Dr PS Swathe2025-08-26Vra die kelner om vir elke persoon sy eie rekening te maak. Maklik. Werk al jare so. En jou mening oor KFC is kolskoot. By kettingwinkels vra hulle of jy Loslit sticker of so iets wil koop vir liefdadigheid. Dis dieselfde winkel met 'n winsmarge op iets v
Lafras Verwey2025-08-25Daar is slegs twee voordele aan restaurante se kos. Die eerste is jy hoef dit nie self voor te berei nie. As jy moeg is, kan dit 'n groot voordeel wees. Die tweede is jy hoef nie die skottelgoed te was nie.
Maar die nadele is groot. Vreemdelinge hoes, ni
Lafras Verwey2025-08-25My gunsteling songkie van Koos is juis "Die f*kkol song" en veral die laaste strofe:
https://www.youtube.com/watch?v=Q-eQhdzs28M
Jeanette de Klerk-Luttig2025-08-24Dankie vir die insiggewende artikel, Handre. Hierdie komplekse verskynsel van eiegeregtigheid kom meer en meer voor op alle vlakke.
Dr PS Swathe2025-08-23Hoogtyd dat Amerika homself eerste stel en ophou om die beursie van die wêreld vir bedelaars (rugstekers meestal) te moet wees. Suid-Afrika is een van die wat anti-Amerikaans wil optree en ook die Amerikaanse witbrood onder die arm wil bly vasknyp. Janee
Andre ZAAIMAN2025-08-22Ek gee sommer 'n Suid-Afrikaanse perspektief: en los die Franse en Hollandse se denkers om oor hulle moreel-politieke verval in Palestina te besin soos die Westerse era genadiglik sy heerskappy se einde bereik.
Amerika se Nasionale strategie is nog stee
Nico M Ferreira2025-08-22Hallo Gegradueerde: Ek stem nie saam dat Koos K se vloekwoorde net eenvoudig onder die begrip "volwasse" geplaas/afgeskryf kan word nie. Daarvoor is die "probleem" van vloekwoorde in die literatuur net te groot. Ek het pas Rudie van Rensburg se krimi Dwel
Ronel Foster2025-08-20Beste mnr Claasen
Die Hertzogprys-huldigingsbundels is uitgegee deur die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns.
Hulle behoort nog eksemplare in hul e-winkel te hê.
Die skakel is:
https://www.akademie.co.za/products/hertzogpryswennerg
Naomi Meyer2025-08-20Goeiedag! Ons beskik nie inligting oor spesifiek "Ek het jou gemaak" nie (jy sal wel in hierdie artikel 'n opsommende paragraaf daaromtrent aantref: https://www.litnet.co.za/die-nuwe-ge-bot/; soek net die frase "Ek het jou gemaak"), maar ons het wel algem
Naomi Meyer2025-08-20Hallo en dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die inhoud is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat besk
Naomi Meyer2025-08-20Hallo en dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die inhoud is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat besk
Naomi Meyer2025-08-20Hallo en dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die inhoud is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat besk
Ann Steynberg2025-08-19Is dit nie voortydig om reeds 'n kortlys van drie bundels nou al bekend te maak nie?
Dit skep verwagtinge asook druk veral in die sosiale media wat onafhanklikheid van die beoordelaars in die spervuur kan plaas ....
Christo Bothma2025-08-19Jou woordgedig, baie baie goed.... Short and sweet.
Jy sê so baie met daai min woorde
Jy mag maar, veral oor die dood, moeilike woord om veral 'n gedig te skryf
Jason Claasen2025-08-19Stellenbosch Universiteit se biblioteek probeer 'n kopie in die hande kry van Ina Rousseau, digter van die kwiksilwerwoord: ’n huldiging. Ons boekverskaffers, Clarkes Bookshop en ook Van Schaik, kry hierdie boek nie in die hande nie. Is daar 'n manier h
Jan Odendaal2025-08-19Dis noodsaaklik om te praat, te luister na wat ander wat nie soos jy/ons klink of lyk nie mekaar aan te hoor.
Uitgesprokendheid is kardinaal.
Alle Suid-Afrikaners smag na "lebensraum".
Die grootpraters sal uitgewys word
Beste geleentheid ooit om die kaf
Elize Swanepoel2025-08-19Is daar asseblief enige inligting beskikbaar oor "Ek het jou gemaak" deur Jan Rabie. Dit is deel van die navorsingsprojek vir graad 8.
Baie dankie.