Kommentaar

Parnabestyger

Juanita 2025-08-07 Eenvoudig treffend, jou woorde dra gewig in hierdie gedig. Jou talent is besonders. Hou aan hiermee.

In gesprek met Johannes de Villiers oor Op pad na ’n klooster in die sneeu

Abbi 2025-08-07 Lev 19:2 is die eintlike strewe om van die eensame na die eensame uit te reik. Op pad na 'n klooster in die sneeu is daardie rein, weemoedige, tog kalme, esoteriese weg wat ons na volkomendheid reis. Die seer, maar altyd hoopvolle pad na egtheid, na waarh

Gebede by die wisseling van die getye

Cas Vos 2025-08-07 Pieter, baie dankie vir en geluk met sulke voortreflike gedigte.

Graad 10, Fisiese Wetenskap: Chemie, vraestel en memo – vierde kwartaal

Theresa Spannenberg 2025-08-07 Goeiedag, ek soek graag Fisiese Wetenskap-vraestelle vir kwartaal 3, Graad 10, asb. Dankie.

Parnabestyger

Zebulon Kochk 2025-08-07 Báie dankie, LitNet

Hoe om kritiek én lof uit te spreek

Henning 2025-08-07 Koos raak nogal liries oor Dana se boek in hierdie video. Die lewe is seker 'n bietjie soos rugby, redelik rof, maar ons sal die oorbyters, oogkrappers en balskoppers moet vasvat.

Siembamba deur Madelein Rust: ’n lesersindruk

Barend vd Merwe 2025-08-07 Die boek het ek so tyd gelede gelees, en klomp van die plekke wat daarin beskryf word, kon ek nog goed onthou. Veral die bekende koffiewinkeltjie by die College Square-sentrum. Ek het toe gaan rondblaai op die internet, en dit lyk my die ou winkeltjie se

Madelein Rust: ’n huldeblyk

Corlietha Swart 2025-08-06 Dankie, Ilse! Mooi huldeblyk aan 'n merkwaardige en moedige mens en verbete skrywer tsv gesondheidsuitdagings. Onthou haar so goed in Bloemfontein by BSV-byeenkomste, nog voor sy begin publiseer het, stil, gelykmatig en vriendelik ontvanklik vir inligting

Ek wens ek het so goed gelyk

Marion Erskine 2025-08-06 Hallo Crito! Wat ’n lekker verrassing om van jou te hoor. En sommer baie dankie vir die kompliment oor my foto — veral op ’n bad hair day nogals. Min mense het my al ooit “hênsom” genoem, so ek waardeer dit opreg. Jy is goed vir my selfbeeld

Trippel-H: Uitkomsgerigte les oor Riëtte Hugo se gedig, "Die kampioen"

Deleen Whitlow 2025-08-06 Baie dankie. Het dit geniet.

Foto's: Babalela-geskenkpakkies maak kinderharte bly

Leonie 2025-08-05 Hi, hoe kan ons Babalela by ons skool kry?

Lucas Mangope deur Oupa Segalwe: ’n resensie

Barend vd Merwe 2025-08-05 I enjoyed your book. My late father was an official at the Ruth Mompati district municipality (in Vryburg) and my conversations with him as a kid left me with a lifelong interest in the history of the North West province areas, although I grew up at the s

Dans van die reën

Marie Greyvenstein 2025-08-05 Baie dankie, liewe Zebbie.

Vrede

Jacobus Swart 2025-08-04 Dankie, Chestlyn.

Lucas Mangope deur Oupa Segalwe: ’n resensie

Oupa Segalwe 2025-08-04 Dear Mr Van der Merwe, I am bowled over by your wonderful review. Admittedly, I had to rely on Google Translate to get through it. Thank you for obtaining a copy of the book, for reading it and for offering a perspective on it. I take both the complimen

Die voorposdenke van W.P. Esterhuyse, soos weerspieël in die pers (1973–1987)

Maryna Blomerus 2025-08-04 Welgedaan, Johannes. Dis 'n juweel van 'n artikel vir die skatkis van ons erfnis. Jou keurige Afrikaans daag my altyd uit om my eie met meer sorg te gebruik.

Verwarring oor die Nasionale Dialoog

Schalk 2025-08-04 Dit gaan nie werk nie vs spring in en verbind jouself. Kom sê die dinge alles by die dialoog.

Devil’s Peak – the first two episodes: a review

Reney Warrington 2025-08-03 Jan 1. Hoekom moet ons plaaslike reekse nie oor dieselfde kam skeer as internasionale reekse nie? 2. Hoekom moet ek die algemene kyker inskat? Réney

Conversations beyond the comfort zone | Etienne van Heerden Veldsoirée 2023

Ana 2025-08-03 Such a simple message ... and such a powerful one. Sihle, you speak a very big Truth 🙇🏼

Devil’s Peak – the first two episodes: a review

jan smit 2025-08-02 Ek lees Warrington se langdradige en lakoniese review en dit kom by my op dat ek sekerlik onnosel moet wees gegewe dat ek dit tog geniet het en die episodes vir my algaande meer spannend geraak het. Natuurlik is dit nie 'Lupin' of 'Cross' nie, maar mens w

Die voorposdenke van W.P. Esterhuyse, soos weerspieël in die pers (1973–1987)

Jan Hofmeyr 2025-08-02 Baie dankie, Johannes! Wat 'n merkwaardige oorsig oor die dringende denke, optrede en invloed van Willie Esterhuyse. Laat 'n mens onwillekeurig dink aan hoe sy optrede versterk kon word indien 'n ander bekende eertydse Afrikanervoorganger ook sou kon kies

Die voorposdenke van W.P. Esterhuyse, soos weerspieël in die pers (1973–1987)

Fanie Cloete 2025-08-01 Uitstekende analise, Johannes. Dit som Willie se konsekwente denkwyses en politieke strategie baie goed op. Ek het op Willie se uitnodiging een van die laaste 'geheime' gesprekke onder Lord Young se fasilitering met onder andere Thabo Mbeki, Aziz Pahad, T

Skimme

Nico Schamrel 2025-08-01 Diep mooi is die sielswoorde hierin kundig vasgeknoop.

Boekedag 2012: Reinhardt Fourie kies ’n karakter

Marita Holder 2025-08-01 Ek sal graag meer wil lees oor Jak, Milla se man en Milla se pa? Jak se sêgoed is soms so brutaal maar, terselftertyd kostelik. Mila haal soms Jak en haar pa aan.

Vrede

Zebulon Kochk 2025-08-01 Die vrede is witduiwe. Mooi gedig

Die groot verdrukking

Pieter A Van Niekerk vniekep@gmail.com 2025-07-31 Soos KdK die groot verdrukking uiteensit, maak 100 % sin. Eienaardig hoe gelowiges wat 'n 7j verdrukking en 1000j vrede promoveer, Kdk se siening aanval. Of liewer hom aanval en veroordeel. Dit sê mos wie vol van die self is. Nog 'n saak: nêrens in

Kunsmatige-intelligensie-Jesus-kletsbotte se uitdaging vir teologie: ’n verkennende studie

Raed-na-Gael 2025-07-31 Ek sien vandag op ‘Fox News’ ʼn berig oor ‘Meta’ se “personal superintelligence”. Wat opvallend is oor die verkennende studie oor KI, is die uitwerking wat dit alreeds op die christelike geloofsfaset van menswees het en nog sal hê. KI soos di

Wil jy kaartjies na Jo Black se vertoning wen?

Veronica Taljaard 2025-07-31 Baie dankie vir die geleentheid om na Jo Black te kan luister. Ja hy roer n mens se hart so dit sal lekker wees om te kan wen.

Gansbaai

Raed-na-Gael 2025-07-31 “Wie maak vir Gansbaai lekker!” Geelbek - dekades laas een gesien, nevermaaind van proe.

Ek hoop

Zebulon Kochk 2025-07-31 Eenvoudig mooi gedoen.

Gratis hulp vir leerders, onderwysers en ouers!

Grieta Cairncross 2025-07-30 Graad 7.

Israel toets ons geloof

Raed-na-Gael 2025-07-30 Hans... (ek is nie 'n ou vir die sosiale media nie, is nêrens daar nie, hopelik sal webvoet hierdie een ou oefeninkie oorsien) ja wel, indien jy moerig is oor iets is dit mos jou reg om 'n klip te gooi. Dis blykbaar 'n wêreldwye erkende reg. In die Byb

Graad 12, Wiskundige Geletterdheid: vraestel 3 en memo, tweede kwartaal

Naomi Meyer 2025-07-30 Hallo en dankie vir jou navraag! Ons het heelwat vraestelle op ons indeksbladsy van vraestelle, waar alles op een plek bymekaar is. Hier is 'n skakel na die indeksbladsy: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Hier sal jy vraestelle

Graad 11: Afrikaans Huistaal-vraestel en memo

Graad 6: Wiskundevraestel en -memo, tweede kwartaal

Naomi Meyer 2025-07-30 Hallo en dankie vir jou navraag! Ons het heelwat vraestelle op ons indeksbladsy van vraestelle, waar alles op een plek bymekaar is. Hier is 'n skakel na die indeksbladsy: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Hier sal jy vraestelle

Wiskunde met LitNet: breuke, graad 8

Naomi Meyer 2025-07-30 Hallo en dankie vir jou navraag! Ons het heelwat vraestelle op ons indeksbladsy van vraestelle, waar alles op een plek bymekaar is. Hier is 'n skakel na die indeksbladsy: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Hier sal jy vraestelle

Akademies onverklaarbaar

Naomi Meyer 2025-07-30 Hallo en dankie vir jou navraag! Ons wil jou graag help, maar ons het hoofsaaklik vraestelle beskikbaar waarmee jy kan oefen en voorberei. Ons het baie vraestelle beskikbaar op ons indeksbladsy van vraestelle, waar alles op een plek bymekaar is. Hier is '

Graad 9: Wiskundetoets en memo, derde kwartaal

Naomi Meyer 2025-07-30 Hallo en dankie vir jou navraag! Ons het baie vraestelle beskikbaar op ons indeksbladsy van vraestelle, waar alles op een plek bymekaar is. Hier is 'n skakel na die indeksbladsy: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Hier sal jy vra

Graad 9: Wiskundetoets en memo, derde kwartaal

Naomi Meyer 2025-07-30 Hallo en dankie vir jou navraag! Ons het heelwat van die vraestelle waarna jy op soek is op ons indeksbladsy van vraestelle, waar alles op een plek bymekaar is. Hier is 'n skakel na die indeksbladsy: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraeste
Top