Graad 11: Rekeningkunde (hele jaar se werk), vraestel en memo

  • 13

Hier is ’n gratis eksamenvraestel om vir Rekeningkunde te oefen. 

Laai die vraestel en memo hier af:

Hierdie vraestelle is geplaas met toestemming van die Oos-Kaap se onderwysdepartement. (Erkenning: https://www.ecexams.co.za/2018_June_NSC_Exams.htm)

  • 13

Kommentaar

    • Hallo! Dankie vir die kommentaar. Ons help graag. As jy op soek is na vraestelle, hier is nog hulp. Hier is 'n skakel na die indeks op LitNet waar al die vraestelle op een plek bymekaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Dit word spesiaal deur vakkundiges vir LitNet opgestel. Ons brei dit voortdurend uit en voeg so gereeld moontlik nuwe vraestelle by as dit nog nie daar is nie. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Gebruik dus gerus die vraestelle om met voorbereiding te help. Voorspoed daarmee! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

    • Gebruik dit gerus vir voorbereiding! Hier is 'n indeks van inhoud wat alles op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Rol daardeur en gebruik wat nodig is vir voorbereiding. Klik op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Hallo! Baie dankie vir al die hulp; dit word opreg waardeer. Wil uitvind of julle dalk Graad 10 Rekeningkunde, vierde kwartaal-vraestel het om te deel?

    • Hallo! Dankie vir jou navraag. Daar is heelwat gratis oefenvraestelle met hul meegaande memo's op LitNet gepubliseer. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle waar alles bereik kan word: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die indeks se vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Hierdie indeks word gereeld bygewerk en daar verskyn ook voortdurend nuwe vraestelle op LitNet. Blaai deur die lys van vraestelle om te sien wat geplaas is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis as PDF's af te laai. Gebruik dit gerus vir voorbereiding. Voorspoed met die eksamen! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top