Graad 8: Wiskundevraestel (1) en memo, vierde kwartaal

  • 6

Prent: https://pixabay.com/illustrations/swimming-pool-water-beach-balls-394298/

Is jy in graad 8 en droom jy nou al van die Desembervakansie? Een van hierdie woordsomme gaan jou beslis na swembadwater laat uitsien, en hierdie gratis vraestel en memo deur Lee-Ann West gaan boonop die lafenis bied om jou te help met jou eksamenvoorbereiding.

Klik hier om die vraestel gratis in PDF-formaat af te laai.

Klik hier om die memo gratis in PDF-formaat af te laai.

Lees ook:

Graad 8: Afrikaans EAT-begripstoets en memo

Indeks: notas, toetse en vraestelle

Graad 8: Wiskundevraestel (2) en memo, vierde kwartaal

 

  • 6

Kommentaar

    • Hallo! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van LitNet se vraestelle, alles op een plek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die indeks se vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Klik telkens op die skakels om die vraestelle gratis in PDF-formaat af te laai. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Sterkte met die voorbereiding! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

    • Goeiedag! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op een plek bymekaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat alles gelaai is. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Sterkte met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

    • Hallo! Dankie vir jou navraag. Daar is heelwat gratis oefenvraestelle met hul meegaande memo's op LitNet gepubliseer. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle waar alles bereik kan word: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die indeks se vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Hierdie indeks word gereeld bygewerk en daar verskyn ook voortdurend nuwe vraestelle op LitNet. Blaai deur die lys van vraestelle om te sien wat geplaas is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis as PDF's af te laai. Gebruik dit gerus vir voorbereiding. Voorspoed met die eksamen! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top